Buffalo Hills Private Game Reserve
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook en suite-badkamers met baddens en storte. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n sitarea en 'n braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Die Fishing Cottage is omhein, maar die Farm House en Mountain Lodge is nie omhein nie. Gaste moet dus 'n ogie oor hul troeteldiere hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die rustieke plaashuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n sitarea, toegeboude stoep en 'n braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Die Fishing Cottage is omhein, maar die Farm House en Mountain Lodge is nie omhein nie. Gaste moet dus 'n ogie oor hul troeteldiere hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Verblyf word in 4 aparte chalets en 'n tuinwoonstel gebied. Chalet 1 en 3 het elkeen 'n koninggrootte-bed, Chalet 2 het 1 enkelbed en 'n koninggrootte-bed, Chalet 4 het 2 enkelbeddens, 1 dubbelbed en 'n koningingrootte-bed, en die tuinwoonstel het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Die Fishing Cottage is omhein, maar die Farm House en Mountain Lodge is nie omhein nie. Gaste moet dus 'n ogie oor hul troeteldiere hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauchef-plaas Nommer 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang