Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Shaun T - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was soos kinders behandel deur die eienaar en hulle het ons verskriklik onwelkom laat voel.
Lees meerBuffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve se terugvoer
Liewe Shaun,
Ons verstaan wel jou teleurstelling om nie jou familiereünie by ons gastehuis te kan aanbied nie.
Ons fasiliteite is ongelukkig beperk tot ons gaste wat bly.
Ons is ook spyt dat ons nie die geleentheid gehad het om jou tydens jou verblyf te ontmoet nie.
Ons waardeer die privaatheid van ons gaste en voer die Buffels en wild elke middag met sononder om ons gaste die geleentheid te gee om die Bosveld te ervaar.
Vriendelike groete,
Colette H - Jul 2021
Algehele gradering
Gauteng lockdown wegbreek.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R25, Klipkop Plaas, Pretoria, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang