Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Park Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lizl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Buffalo Park Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Perfek vir 'n werk-oorslaap.

Vriendelik ontvang. Die kamer was pragtig skoon en netjies met alles wat mens sal benodig vir 'n oornag. Ek het lekker geëet by die restaurant en dit was baie gerieflik. Hulle sien my beslis weer!

Buffalo Park Lodge se terugvoer

Goeie More Marius,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Dit maak ons trots dat ons gaste ervaar waarvoor ons so hard werk.

Daar is geen beter terugvoer as n gas wat ons weer sal besoek nie.

Sien jou gou weer!

Groete

Lizl Pottas

Buffalo Park Lodge
Annamarie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie J

Sien sterre

Ons het lekker gebly, jammer vir die staff wat voor ons deur dagga gerook het en die reuk in ons kamer ingetrek het. Dit was ook nie die kamer wat ek op die foto's gesien het nie. En die ligte van die straat het direk by ons kamervenster ingeskyn heelnag, geen black out curtains.

Buffalo Park Lodge se terugvoer

Goeie dag Annamarie,

Dankie vir jou resensie.

Ons sal onmiddellik veranderinge aan die gordyne in daardie kamer doen. Niemand het al voorheen dit aan ons genoem nie. Ons kan verstaan dat dit 'n irritasie kan wees.

Die mense wat dagga gerook het, is nie ons personeel nie. Dit is studente wat karre was in die parkeerarea vir 'n ekstra inkomste. Hulle is nie moeilikheidmakers nie en pla nie gewoonlik my gaste met hulle persoonlike gewoontes nie. Ons sal wel dit met hulle bespreek sodat toekomstige kliënte nie dieselfde ondervind nie.

Rakende die kamer wat nie dieselfde as die foto gelyk het nie, partykeer verleng kliënte wat klaar ingeboek het hulle verblyf en dan moet ons aanpassings maak op ons sisteem. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat dit veroorsaak het.

Dankie vir jou terugvoering. Dit is belangrik vir ons om te weet hoe ons gaste hulle verblyf by ons ondervind het.

Vriendelike groete

Lizl

Buffalo Park Lodge
Hluphi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hluphi M

Best customer care.

The staff treated us with courtesy from our check-in and check-out.

Cor M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cor M

Daar was nie iets fout met die kuier nie, maar vir R1600 per nag verwag mens veel meer!

As mens dit met ander plekke vergelyk, is waarde vir geld die groot probleem. Ons was twee volwassenes en 'n 9-jarige kind en moes een handdoek deel. Ander gaste waarmee ons gepraat het, moes ook 'n handdoek deel. Die plek kom oud en verwaarloos voor en die matras is dalk ouer as ek. Wil nie die plek afkraak nie, maar sal beslis nie weer daar tuisgaan nie.

Buffalo Park Lodge se terugvoer

Geate Cor

Baie dankie vir jou terugvoering oor ons instansie. Enige resensie, positief of negatief, neem ons baie ernstig op.

Daar moes meer as een stel handdoeke in julle kamer gewees het. Dit is 'n fout aan ons kant en vra omverskoning daarvoor.

Ek is jammer dat ons plek in jou opinie oud en verwaarloos voorkom. Ons respekteer jou opinie rondom dit, maar voel nie dieselfde daaroor nie. Ons is baie trots op ons instansie en hoe dit vertoon. Ons sal wel gaan kyk waar ons nog kan verbeter in die spesifieke kamer waarin julle gebly het. Ons sal ook na die matras gaan kyk soos voorgestel.

Ten opsigte van die prys is ons reg in die mark vir ons omgewing.

Ons behou ons 3-ster gradering en dit word elke jaar hersien deur die ,"Tourism Grading Council of South Africa".

Ons hier by Buffalo is spyt dat jy nie die ervaring gehad het soos verwag nie.

Vriendelike Groete

Lizl Pottas
Bestuurder.

Buffalo Park Lodge
Alida V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Alles was baie lekker, van kos tot slaapplek.

Dit was 'n lekker ervaring.

Natashja T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natashja T

Netjiese, veilige en lekker oornagstop met vriendelike mense.

Sien sterre.

Buffalo Park Lodge se terugvoer

Hi Natashja,
Dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike Groete
Lizl

Buffalo Park Lodge
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17441ec08c60e397ea12b053f67c6a104b71e9e596e62b0ca52fd25e1e4c702cca6b722cbc059594931739bacddbbd213bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 59 Molopo Road Golfview 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.864313584226 25.649349919819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang