Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo River Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Fredrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 83 resensies vir Buffalo River Self-catering
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Nkosinathi X - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosinathi X

Wonderful.

It was a nice stay and people were very welcoming. It's just that we had difficulties with hot water.

Petunia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Petunia S

Dirty and smells ugly.

Place was not clean and had a strange smell. Kettle dirty could not boil water.

Callie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Callie B

Veiligheid moet opgeskerp word, maar verder aanvaarbaar.

Daar was redelik baie geraas Saterdagaand van ander inwoners. Musiek hard en geskree. Probleem met toegang by die hek met aankoms en vertrek.

Thulani N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thulani N

Good.

Good but no hot water.

Linda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Rustig!

Regte plaas wegbreek.

Delané D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delané D

Lekker rustige atmosfeer.

Aangesien ons self boere is, was dit aangenaam om daar te oornag. Weg van die gedruis van stadsgeluide.

Callie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie B

Gasvrye diens en netjies. Pas ons behoeftes ten volle.

Dit was die tweede keer by die oorslaap en baie tevrede. Sal aanbeveel.

Gugulethu H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu H

It was a good stay, away from the city, on a farm where we could unwind.

I enjoyed my stay. The only downside was the 1.5 kms drive on gravel leading to the accommodation's entrance. The gravel road is not bad, it's the rainy weather that made it extra difficult to drive there.

Koot S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot S

Ervaring tussen mielielande.

Plaasgeluide, trekker wat loop. Kamer se plafon kort aandag. Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Padaanwysers word aanbeveel.

Sandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Out of town location for a quiet, peaceful sleep and lovely view to wake to.

Spacious, all basic amenities in place and working. Needs breakfast bowls, some dish liquid and sponge. Shower head makes for a bit of a sparse spray, and the large bathroom feels a bit cold. Gas geyser and cooking facilities. Check matches in place. Two units only back to back so less disturbance from other guests. No reception, but once help found, very friendly and accommodating. Dirt road onto property not bad. All in all a most comfortable and enjoyable stay. Will definitely make this my go-to for future visits!

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariana L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana L

Daar is gee aanwysings van die groot pad, sowel as jy op die plaas/plot aankom nie. Ons het gewonder waar is ontvangs, het toe van die permanente huurders wat daar rond was gevra waar is die ontvangs. Lyk nie of daar 'n Ontvangs is nie, maar die gasvrou is gaan roep en was baie vriendelik.

Die hele plek kort TLC, veral die badkamer se plafonne. Die handdoekreling hang ook net aan 2 skroewe wat amper ook heeltemal uit is, die res van die skroewe is nie eers daar om die reling in plek te hou nie. Beslis nie my tipe plek nie. Die hangkas in die kamer se handvatsels is halfpad af, daar is 'n gat in die voorkant van die een deur. Die spieëlkas se stoel is 'n gewone houtstoel waarvan die leuning afgesny is. Die bewyse sit nog daar. My kar moes 'n hele ent van die huisie geparkeer word onder 'n stoor se dak saam met ander plaasinstrumente en 'n ander ou kar wat op stutte gestaan het. Ons het gevoel of ons in iemand se agterplaas tuisgaan. Ek sal nie weer daar tuisgaan nie. Ek is nie 'n kieskeurige mens nie, maar as mens betaal verwag jy iets beter. Vir die prys het ek nie iets luuks verwag nie, dit kan eenvoudig wees, maar ten minste alles heel en netjies en smaaklik. Mens kan ook nie tot naby die oornagplekkie parkeer om op en af te laai nie. Dit wat die beskrywing gesê het en foto's, is nie wat ons daar gehad het nie.

Karin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Perfekte oornagplek tussen Pietersburg en Margate!

Ons is baie vriendelik verwelkom. Als wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Pragtige dekor. Ons het die rustigheid van die plaas geniet. Daar is oorgenoeg speelplek vir klein kinders. Baie dankie vir wonderlike diens en jul vriendelikheid. Ons sal dit vir enige gesin aanbeveel.

Mariana P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P

Alles wat nodig is vir oornag.

Plek was mooi skoon en dit was doodstil.

Ronel E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Plaas-gasvryheid. Silwerskoon, baie goeie matras, warm water. Niks meer nodig nie.

Goeie diens. Gasvrou het my op hoogte gebring van ligging. Alles was silwerskoon en ons het heerlik geslaap.

Francois S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Heerlike nagrus gehad!

Alicia se gasvryheid is spesiaal!

Roelien H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Very comfy farm stay.

We did not actually stay over on our return trip back from the Kruger due to the unrest that started up in the country, but I give this review based on the night we spent going up to Kruger. We were very happy with the accommodation and the owners were very happy to help with requests for braai's etc. that we had. Well worth the money they ask.

Tom B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom B

Good value for money clean and convenient.

People were friendly and we had a comfortable stay.

Roelien H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien H

Very comfortable, rustic, farm cottage.

The hosts were extremely friendly and did their best to fulfill all our requirements. I would definitely use them as a stay over again. The only negative is that the stove in our cottage needs new hinges on the door but apart from that no complaints. It is on a farm so don't expect 5-star accommodation.

Ursula M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

Loved it.

This is a great place to stay if you want the real farm adventure. The people are extremely friendly and helpful. My only thing was it has loads of spider webs in the house. But other than that I loved my stay and will definitely be coming back.

Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie lekker, sal weer soontoe gaan.

Die plek was baie aangenaam. Sal die gerus voorstel aan mense.

Art C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Art C

Very comfortable and peaceful.

Thanks very much Alicia for a very pleasant stay.

Sonja Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y

Country life!

This is a typical working farm, so not for the faint hearted! Had a bit of a problem getting warm water, but overall quite nice.

Jors J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jors J

Great time.

Peaceful, affordable and friendly.

Hennie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie E

Uiters teleurgesteld en mors van geld.

Foto's is misleidend, die plek het glad nie gelyk soos foto's. Baie stowwerig en vuil. Beddegoed op die een enkelbed (foto's wys dubbelbed) was vuil en onderstebo op bed dat dit nie gesien kan word nie. Vadoek was vuil. Geen skoonmakers het opgedaag nie, alhoewel dit so adverteer word. Braaihout is aangebied, nooit afgelewer nie. Die plek het goeie potensiaal, maar dan moet dit behoorlik bestuur word. Nog 2 ander pare het presies dieselfde tyd as ons opgedaag. Hulle moes baie lank wag om in hul bespreekte plek in te gaan, aangesien oortollig goed eers uitgedra moes word. Hulle was ook nie baie beïndruk met die blyplek nie. Dit was werklik 'n vermorsing van geld. Jammer as dit kras klink, maar dit is wat ons beleef het. Ek is nie 'n kritiese persoon nie, maar ek het dit grillerig gevind.

Shann B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shann B

Very disappointing!

From a brusque, unfriendly welcome to the smokey and mouldy smell in the accommodation itself, it is definitely not recommended as a place to stay. It was very disappointing as we looked forward to a peaceful, farm-style stay. The location is lovely and the dogs are very friendly but the accommodation needs a serious upgrade and clean. A little attention to detail would have made a difference.

Ciska S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ciska S

Die verblyf was geensins wat dit voorgestel is op die website nie.

In baie jare wat ek die webtuiste gebruik was dit die eerste keer wat die verblyf en dit wat op die website aangedui was nie ooreenstem nie. Ek was baie teleurgesteld in die akkommodasie. Dit was uiters vuil. Die handdoeke het na sweet geruik, die krane lek, die stortdeur kon nie toe nie, die skottelgoed was stowwerig en olierig. Die skottelgoedlappe wat daar is is regtig vetterig en vuil. Niks in die kombuis lyk asof dit vir gaste reggesit is nie. Die breekgoed is nie van een stel nie en die messegoed is van oral bymekaargesit. Die yskas was nie koud nie en het baie lank gevat om koud te word. By ons aankoms was daar water onder in die yskas. Ons het een nag kon uithou en het dadelik vir ons ander blyplek gesoek die oggend. Die dame wat ons ontvang het was aangenaam maar dit maak nie op vir die leuen wat op die website verkoop is van hoe die verblyf lyk nie. Die terugbetaling van ons verblyf koste is wel ontvang maar die ongerief om verblyf te soek oor 'n Paasnaweek sowel as die slegte ervaring en die impak op ons ander aktiwitieite, word nie met geld reg gestel nie. Vakansies en wegbreke is 'n luuksheid in die tye waarin ons leef. Dit is jammer dat so ervaring afbreek moet maak aan die bederf wat ons onsself toelaat. Ek sal niemand hierheen aanbeveel nie.

Riana R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Riana R

Vuil! Onvoorbereid.

Geen ontvangs, nooit weer nie!

Sadiyya A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadiyya A

Went well.

It was really hot though, so we barely could fish.

Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie lekker gebly maar ...

Dit kan 'n fantastiese plek wees. Ons is baie vriendelik ontvang, lekker gerus na 'n lang dag en al is dit op 'n plaas het ons veilig gevoel. Maar daar is 'n paar dinge wat pla. Die stort se glaspanele was vuil (gevlek), agter is 'n baie lekker privaat stoepie maar die gras was lank en daar was siggaretstompies orals. Weet dit is op 'n plaas en daar moet stof wees maar 2 matjies voor die beddens sal 'n groot verskil maak. Daar is kofie- en teemaakgeriewe maar niks melk nie. Daar is 'n bed lampie langs die bed maar kon dit nie gebruik het nie want dit het 'n tweepuntprop en geen tweepuntprop in die muur beskikbaar nie.

Adelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle C

Vinnige stop.

Vir die prys is dit die moeite werd.

Nelisiwe M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nelisiwe M

It was so great the rooms were clean everyone was friendly.

It's really a nice place for a weekend away or holidays.

Craig N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig N

Lovely stay.

Room and service lovely. Room is also cleaned on a daily basis which was not expected. But beware if the wind blows in the wrong direction, remember this is on an operating farm.

Tanya T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

Great value for excellent accommodation!

Very friendly service and super accommodating. The units are very clean with everything you could need.

Laetitia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

I will visit again.

Warm and welcoming, spacious and relaxing.

Dean E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean E

Rustige omgewing en baie gasvrye mense.

Dit was 'n lekker oornagplekkies. Ons was gegroet deur 'n baie gawe gasvrou. Die eenhede is goed toegerus, skoon en netjies.

Wynand L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Baie netjies, behulpsaam en ons het tuis gevoel.

Dankie vir gasvryheid van die eienaar van die gastehuis.

Herman S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Very neat and tidy place to stay.

The hostess was friendly. Nice place to stay. Few kilometers out of town, but very safe and quiet. We really enjoyed our stay.

Robert Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Z

Aangename verblyf op 'n plaaswerf met die klanke en reuke van 'n beesplaas.

Ons verblyf was aangenaam met onderdakparkering redelik naby die kamers. Die kamers is goed uitgerus met alles wat nodig is. Ongelukkig was die kamers nie behoorlik skoongemaak nie. Baie stowwerig. Die badkamer is baie gerieflik en groot genoeg maar het ernstige onderhoud en verf nodig aan die plafon. Dit het glad nie 'n goeie indruk geskep met verf wat orals afdop nie. Die slaapkamer is lekker groot en die bed baie gemaklik. Hier was die gordyn 'n oogseer. Te lank en nie behoorlik gehang nie. Die sementtafel en -bankies buite is baie handig, maar ons kon dit bedags skaars gebruik. Dit moet onderdak kom vir beskerming teen son en reën. Ten spyte van al die negatiewe kommentaar het ons nogtans lekker gebly en die gasheer is baie behulpsaam.

Heidi T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi T

Rustig met vriendelike eienaars.

Dit is 'n rustige plaas met plaas reuke en diere. Baie voëls en vriendelike eienaars.

Brenda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

If you like the farm-style life this is your place.

Very friendly staff there.

Conrad H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H

Baie mooi akkommodasie - rustige plaas gevoel.

Baie mooi akkommodasie, vriendelike diens, rustige plaas gevoel. 'n Mens kan lekker ontspan. Ek sal definitief weer terug wees.

Andrew P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

They need to cater for couples and provide a double bed instead of two singles.

Our stay was enjoyable as its on a farm and very peaceful. Our room was very clean and neat, thank you. Its also excellent value for money.

Carl S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Gasvryheid was uitstekend.

Dit was 'n heerlike verblyf, plaasatmosfeer. Sal enige tyd weer gaan.

Rehanie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehanie N

Fantastiese plekkie met wonderlike gasvryheid!

Sal vir seker weer van Buffalo gebruik maak. Dit voel soos 'n tweede tuiste. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel!

Nhlahla S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlahla S

Perfect and peaceful stay.

We had a great time in a peaceful and happy environment.

Wallie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie M

Baie geniet om op 'n plaas te kon kuier.

Verblyf baie privaat, tog was die eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Genoeg ruimte vir buite kuier met gerieflike braaiplek.

Bernsdette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernsdette S

It was peaceful and quiet.

Thank you such friendly service.

Carmolieta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmolieta V

Heerlik, rustig, gemaklik, netjies en veilig.

Alles wat jy nodig het in 'n heerlike plaasomgewing. Die eenhede is netjies en gerieflik en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Madelene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene H

Fantastiese weg-breek.

Die eienaars is wonderlike, vriendelike mense wat onmiddellik help as daar iets is wat kort. Die plekkie is mooi en netjies en lekker stil. Het die naweek daar baie geniet.

Lizelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Baie vriendelike mense en ons het lekker gebly.

Pragtige plaaslewe en vriendelike mense.

Jackie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Dit was lekker rustig.

Die plekkie is rustig en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Germarie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germarie V

Waarde vir geld.

Gerieflik, netjies en skoon. Lekker groot eenheid.

Gideon S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

'n Aangename ervaring wat bestaan het uit 'n warm ontvangs, gerieflike fasiliteite, en die plaaslewe op jou voorstoep.

Buffalo River Self-catering is waarlik waarde vir geld. Ons het maklik tuis gevoel. Die plekkie is goed ingerig met 'n heerlike groot bed met 'n knus duvet en genoeg komberse vir die koudste wintersnag. Die private braaiarea agter was ook 'n lekker pluspunt.

Karen E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly en die eienares is baie behulpsaam.

Mari R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

It was peaceful and relaxing after a day's work.

Alicia and Frederick are warm and helpful hosts. This is definitely what you need after a day's hard work. They will see us again when working in the area.

Larry M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Larry M

Clean, neat, cheap, good communication.

Based on a farm, with some farm odours. An easy stopover.

Shaunise M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaunise M

Dit was baie lekker en rustig.

Diens was 100%.

Gavin D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin D

Very peaceful and quiet.

Very nice place gust need more things to do like swimming pool or Jacuzzi or something.

Morné D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Waarde.

Baie vriendelike verwelkoming en bereid om te help. Die is ons 2de keer wat ons by Buffalo River Self-catering oorslaap. Albei geleenthede is ons tegemoet gekom met 'n ekstra matras vir ons peuter. Definitief waarde vir geld en vir óns perfek geleë. Sal enige tyd weer hier oornag.

Richard S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Calm farm stay.

The place is just 10 km from Newcastle town, 3 km from a garage with a hotel should there be a need for meals. Just 2 km from the highway. It's very easy to find if you just follow the easy instructions. Lovely couple and very comfortable. Rooms are excellently set for privacy and comfort. All round excellent.

Jan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Die wooneenhede was verrassend aangenaam gemeubileer met genoeg spasie om die plaasatmosfeer te waardeer.

Verrassend aangenaam gemeubileer om die plaasatmosfeer te waardeer. Die vensters kan dalk toegerus word met funksioneel mooi houtrame was gaas akkommodeer. Volop voëlspesies vroegoggend waargeneem.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlene V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Oulike plekkie.

Ons is baie hartlik verwelkom, plekkie is op 'n plaas so ons was mal oor die ongekunstelde gevoel van die plekkie, oulike plekkie.

Gustav P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Skoon en netjies.

Sal weer daar bly baie vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon, wat pla is daar is geen veiligheidsdeur en op pad na die kamer sou ek voorstel dat plaveisel ingesit word, op die hede loop mens oor gebreekte sementblokke, dit breek af aan die voorkoms van die kamer.

Schalk N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N

Lekker gebly. Goeie waarde gewees.

Rustige plek om te bly buite die besige dorp. Vriendelike mense en goeie waarde.

Bongani N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani N

If you wish to get a country or farm retreat, then this is the place for you.

Quiet and peaceful place.

Ismail E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail E

Not a holiday destination as it's based on a cattle farm.

Highly recommended for a person looking for a budget, value for money self-catering accommodation.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vasthi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasthi S

Mense was baie behulpsaam, vriendelik en gasvryheid was uitstekend.

Die mense was baie gaaf gehelp waar hulle kon, woonstel was elke dag skoongemaak, baie vriendelike mense. Ons verwysings aangestuur watse plekke kan ons besoek en gaan sien.

Kobie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C

Fantastic venue.

It is tranquil and safe. Super hosts. Clean with comfortable bed and linen.

Jeanine S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

Perfekte verblyf!

Die verblyf was perfek! Die kliëntediens was ook baie goed. Dit was my man se verjaarsdag en Alicia het uit haar pad uit gegaan om dit spesiaal te maak vir hom. Sal definitief weer hier bly!

Marius M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Rustig.

As jy van die plaaslewe hou, is hierdie beslis vir jou. Lekker visvang vir die kinders. Groot wye vlaktes vir lekker stap. Baie veilig. Alicia is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou te gemoed te kom.

Buffalo River Self-catering se terugvoer

Baie dankie Marius vir die mooi woorde, hoop om julle gou weer te sien.

Buffalo River Self-catering
Stephen V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V

Baie baie lekker.

Sal weer daar gaan kuier, het dit baie geniet.

Rory L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory L

Ons was mal daaroor. Regte plaastatmosfeer waarvan ons so baie hou.

Aangename, vriendelike, plaas omgewing. Lekker rustig. Baie oop, gasvrye mense.

Pierre M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Baie lekker rustige verblyf.

Baie ekstra moeite gedoen deur Alicia. Definitief die moeite werd.

Jd R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd R

Heerlik en rustig op die plaas.

Regtig hoogs aanbevole. Alles was na wense.

Joanita P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita P

Rustig.

Baie rustige omgewing met vriendelike diens. Ons sal definitief weer van Buffalo River gebruik maak. Netjiese woonstel met al die geriewe.

Leon G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Rustige area.

Vriendelike ontvangs. Skoon eenhede. Eenvoudig, maar baie netjies. Rustige omgewing. Prys is beslis bekostigbaar. Heerlike kuier-area buite die woonstelletjies.

Leigh M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

Awesome and accommodating - just needed a good clean.

The hostess accommodated our autistic son in our room and was super friendly and hospitable. The facilities were more than sufficient considering what we needed. It was just such a pity that the room and bathroom and kitchen hadn't been cleaned properly in a long time. The linen was fresh but the shower caddy had soap caked to it, the floors were sticky and everything was covered in a layer of dust and grime.

Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie rustig en stil.

Sien sterre.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTQ5YjFiLTEzYzEtNGIxMS04YzZhLWRlYTIwZTU3ZTkzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 Buffalo River Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.678910657433 29.99471694231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang