Buffalo River Self-catering
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buffalo River Self-catering is aan die uithoeke van Newcastle in KwaZulu-Natal geleë. Die plaas is ongeveer 10 km van die dorp en talle winkels, restaurante en ander geriewe af.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuise is volledig toegerus met basiese selfsorggeriewe en daar is 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.
Die eenhede het elkeen 'n stoep en braaigeriewe en daar is onderdakparkeerplek vir voertuie. Die eenhede word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Fredrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Buffalo River Self-catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal