Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Street Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ferdie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Buffalo Street Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Alida V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Bsie rustig, heerlik nuut en aangenaam.

Ons het lekker gebly in 'n pragtige nuwe kamer en met gasvryheid wat voel asof dit familie is.

Jonathan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Good.

Very kind and pragmatic host. It was easy and uncomplicated to arrange everything. The cabin was very clean, tidy, and well-maintained. I can certainly recommend Buffalo Street Cottages, especially if you want to spend a night in Malelane before heading out to the Kruger National Park!

Sanet M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Perfekte oornagverblyf naby Krugerwildtuin.

Erika het ons met ope arms verwelkom en alles was perfek. Heerlike braai-area met vriendelike diens.

Henry S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Everything I need.

Star rating unfair only because I never give full star ratings. I would recommend it and I would return.

Dirk B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Great value for money, friendly service.

Love the stay, clean and tidy.

Buffalo Street Cottages se terugvoer

Dirk,

Thank you for the review, we appreciate. Our aim is to have our guests as comfortable as possible, and to make their stay great. We have reacted on our customer concerns by modifying the Units to have ensuite bathrooms, we have installed solar panels to prevent loadshedding at the lodge, we have no doubt that we give our customers value for their money.

Buffalo Street Cottages
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Lekker plekkie sal definitief weer terug gaan.

Baie vriendelike gasvrou. Sy gaan uit haar pad uit as jy iets nodig het. Daar is ook geen loadshedding nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Derick P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derick P

Rustig.

Sal help as julle die dubbelbunkerbed kan uithaal. Spasie is ongelooflik beperk vir 2 mense.

David W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

A real value-for-money option.

The hosts, Freddie and Erica were fantastic and went out of their way to ensure that everything was good for our overnight stay.

Chris S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Heerlike houthuiservarings.

Superskoon houteenhede en swembad. Erika is 'n vriendelike, aangename gasvrou. Baie dankie, ons sien julle weer.

Mercia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Rustig.

Kan lekker rondbeweeg. Het self toegang tot perseel. Spur is loopafstand, en ook winkels. Hoor die voëls, en dis baie lekker. Niemand pla jou nie.

Buffalo Street Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die review, ons waardeer alle terugvoer.
Ons het groot planne vir ons huisies en badkamers, ook planne vir groei.
Ons waardeer almal se ondersteuning, daardeur maak ons die plekkie aanhoudend beter vir ons besoekkers

Buffalo Street Cottages
Jakes O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O

Everything needed and more.

Great value for money. Will use again in future.

Buffalo Street Cottages se terugvoer

Greetings Jakes, thank you for the review.
As requested by most of our guests, we have just completed the wash basin install in both our units, the unit photos were updated. Watch this space, as we have plans for more upgrades.

Buffalo Street Cottages
Attie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie B

Baie vriendelike kliëntediens.

Badkamers is nie aan die kamers vas nie en veroorsaak 'n bietjie ongerief, die beddens was skoon en ons het baie lekker geslaap.

Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean D

Ongemaklik.

Die akkommodasie is in 3 meter x 3 meter-houthuisies sonder water, met ablusies in ander losstaande houthuisies. Dit kan bes beskryf word as backpackers. By aankoms word jy begroet deur 'n man geklee in slegs 'n PT-broek.

Buffalo Street Cottages se terugvoer

Geagte Jean, ons is opreg jammer dat ons nie voldoen het aan jou vereistes nie. Ons is van opinie dat die fotos en beskrywings op die webtuiste baie duidelik wys wat die klient kan verwag. Ons bedryf die huisies van Januarie af, en het dus nog baie om te leer daarom waardeer ons enige terugvoer. Ons het die behoefte vir water in die huisies reeds geidentifiseer en het reeds wasbakkies en krane gekoop, ons kon tot dusver nie uikom om die installasie te doen nie a.g.v. die baie besprekings wat ons gehad het tot nou toe. Ek kan ongelukkig nie waarborg dat ek nie weer in my PT-broek betrap sal word nie omdat ek soms instaan vir my vrou terwyl ek die swembad onderhou. Groete, Ferdie.

Buffalo Street Cottages
Frik F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frik F

Glad nie lekker nie.

Die swembad is vuil en die lig dryf rond op die water. Dit is nie wat julle foto wys nie.

Buffalo Street Cottages se terugvoer

Geagte Frik, Ons was baie bekommered oor julle toe julle ingeteken het, net gou dorp toe gaan, en toe verdwyn sonder om ons te laat weet dat jy n ander verblyf gaan soek het. Ons het die volgende dag alles probeer om jou te kontak omdat ons nie geweet het of julle gekaap was of dalk in n ongeluk was nie. Ons was egter verlig om omstreeks 17h00 n oproep van jou te kry, net om te hoor dat jy jou sleutels kom inhandig 19h00. Ons het jou op video waar my vrou probeer uitvind of daar iets fout was sodat ons dit kan regstel waarop jy geandwoord het dat daar niks fout was nie en jy net n plekkie nader aan die wildtuin gesoek het. Paar dae later moet ons van lekker slaap uitvind dat jy ontevrede was. Die gaste wat ons goed ken weet dat ons besig is met opgraderings juis omdat ons die gaste vra waar ons kan verbeter. Huisie 2 is reeds opgegradeer en het nou sy eie badkamer en toilet geriewe. Huisie 1 gebruik nogsteeds die buite badkamer en toilet, maar dit is nou privaat en word nie meer gedeel nie.
Ons beplan om Huisie 1 ook binnekord op te gradeer sodra die geldjies toelaat. Ons moes die swembad onlangs heeltemal oor doen agv verskye lekke wat veroorsaak was deur die 2 palm bome wat langs die swembad was. Dit was n moeilike keuse om hulle te verwyder maar noodsaaklik. Wat die swembad lig aan betref, ek was net so verbaas om die ding te sien dryf, die krontrakteur het dit nie behoorlik geinstalleer nie, en die creepy het dit reggekry om die lig uit te suig. Dit is die selfde dag reggestel. Ons is jammer dat ons jou telleur gestel het maar ons gee om vir ons gaste. Dalk eendag, kom kuier saam met ons. Ons sal ons fotos binnekort by bring om die veranderinge te wys. Warm Groete, Ferdie.

Buffalo Street Cottages
Vanaf
Vanaf R938
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R938
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo-straat 16., Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f7ceb3373525d6e1f9d4a4ce2d747620dca1d174d46c77872063dd51e492f4019f4e1adca2c47395d02cf414e05b1ee44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R938 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 Buffalo Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.494878962295 31.513147977246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang