Buffalo Street Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ferdie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Alida V - Aug 2024
Algehele gradering
Bsie rustig, heerlik nuut en aangenaam.
Jonathan S - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Sanet M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf naby Krugerwildtuin.
Henry S - Mei 2024
Algehele gradering
Everything I need.
Dirk B - Apr 2023
Algehele gradering
Great value for money, friendly service.
Buffalo Street Cottages se terugvoer
Dirk,
Thank you for the review, we appreciate. Our aim is to have our guests as comfortable as possible, and to make their stay great. We have reacted on our customer concerns by modifying the Units to have ensuite bathrooms, we have installed solar panels to prevent loadshedding at the lodge, we have no doubt that we give our customers value for their money.
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie sal definitief weer terug gaan.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Derick P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
David W - Sep 2022
Algehele gradering
A real value-for-money option.
Chris S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike houthuiservarings.
Mercia V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Buffalo Street Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die review, ons waardeer alle terugvoer.
Ons het groot planne vir ons huisies en badkamers, ook planne vir groei.
Ons waardeer almal se ondersteuning, daardeur maak ons die plekkie aanhoudend beter vir ons besoekkers
Jakes O - Apr 2022
Algehele gradering
Everything needed and more.
Buffalo Street Cottages se terugvoer
Greetings Jakes, thank you for the review.
As requested by most of our guests, we have just completed the wash basin install in both our units, the unit photos were updated. Watch this space, as we have plans for more upgrades.
Attie B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike kliëntediens.
Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Ongemaklik.
Buffalo Street Cottages se terugvoer
Geagte Jean, ons is opreg jammer dat ons nie voldoen het aan jou vereistes nie. Ons is van opinie dat die fotos en beskrywings op die webtuiste baie duidelik wys wat die klient kan verwag. Ons bedryf die huisies van Januarie af, en het dus nog baie om te leer daarom waardeer ons enige terugvoer. Ons het die behoefte vir water in die huisies reeds geidentifiseer en het reeds wasbakkies en krane gekoop, ons kon tot dusver nie uikom om die installasie te doen nie a.g.v. die baie besprekings wat ons gehad het tot nou toe. Ek kan ongelukkig nie waarborg dat ek nie weer in my PT-broek betrap sal word nie omdat ek soms instaan vir my vrou terwyl ek die swembad onderhou. Groete, Ferdie.
Frik F - Des 2022
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Buffalo Street Cottages se terugvoer
Geagte Frik, Ons was baie bekommered oor julle toe julle ingeteken het, net gou dorp toe gaan, en toe verdwyn sonder om ons te laat weet dat jy n ander verblyf gaan soek het. Ons het die volgende dag alles probeer om jou te kontak omdat ons nie geweet het of julle gekaap was of dalk in n ongeluk was nie. Ons was egter verlig om omstreeks 17h00 n oproep van jou te kry, net om te hoor dat jy jou sleutels kom inhandig 19h00. Ons het jou op video waar my vrou probeer uitvind of daar iets fout was sodat ons dit kan regstel waarop jy geandwoord het dat daar niks fout was nie en jy net n plekkie nader aan die wildtuin gesoek het. Paar dae later moet ons van lekker slaap uitvind dat jy ontevrede was. Die gaste wat ons goed ken weet dat ons besig is met opgraderings juis omdat ons die gaste vra waar ons kan verbeter. Huisie 2 is reeds opgegradeer en het nou sy eie badkamer en toilet geriewe. Huisie 1 gebruik nogsteeds die buite badkamer en toilet, maar dit is nou privaat en word nie meer gedeel nie.
Ons beplan om Huisie 1 ook binnekord op te gradeer sodra die geldjies toelaat. Ons moes die swembad onlangs heeltemal oor doen agv verskye lekke wat veroorsaak was deur die 2 palm bome wat langs die swembad was. Dit was n moeilike keuse om hulle te verwyder maar noodsaaklik. Wat die swembad lig aan betref, ek was net so verbaas om die ding te sien dryf, die krontrakteur het dit nie behoorlik geinstalleer nie, en die creepy het dit reggekry om die lig uit te suig. Dit is die selfde dag reggestel. Ons is jammer dat ons jou telleur gestel het maar ons gee om vir ons gaste. Dalk eendag, kom kuier saam met ons. Ons sal ons fotos binnekort by bring om die veranderinge te wys. Warm Groete, Ferdie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffalo-straat 16., Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang