Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Thorn Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • Tydelik onbeskikbaar
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Buffalo Thorn Lodge is 'n luukse, privaat lodge wat eksklusief verhuur word en slaapplek aan 10 gaste bied. Die verblyf is in die Black Rhino Wildreservaat geleë, wat net 30 km vanaf Sun City in Noordwes is. Dit is 'n lieflike, malaria-vrye area waar die Groot 5 en ander wild gesien kan word. Dit is die perfekte wegbreekplek vir groot gesinne of groepe wat nie gesteur wil wees deur ander gaste nie. Die lodge bied luukse selfsorgverblyf in die bos.

Die lodge is 'n eksklusiewe en luukse plek met volledige skoonmaakdienste. Daar is slaapplek vir 10 gaste in 5 uitmuntende en suite-slaapkamers. Daar is ook 'n privaat veldgids en wildrit-voertuig. Kies tussen 5 aparte chalets, waarvan 2 solderkamers het. Elke chalet het 'n buitestort, yskassie en sondek.

Die gemeenskaplike area sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leeskamer, TV met DStv, pooltafel, gimnasium, boma en braai-area, skuiling, 'n dek met 'n swembad en buite-Jacuzzi in. Die leefarea lei na 'n boma waar daar saans onder die kalm Afrika-hemel vuurgemaak word. Daar is ook 'n buite-eetarea en kroeg. Die lodge is volledig veilig en met 'n geëlektrifiseerde grensdraad omhein.

Die Black Rhino Wildreservaat is 1800 hektaar groot en skakel aan die bekende Pilanesberg Natuurreservaat wat ons volledige toegang tot hulle 55 000 hektaar bied. Die verblyf is net 'n 2 ure en 45 minute se ry vanaf Johannesburg. Buffalo Thorn Lodge is volledig vir selfsorg toegerus en die winkels is by Sun City, wat net 'n kort motorrit ver is.

Gaste kan wildritte gedurende die dag geniet, aangesien die wildbewaarder en voertuig daar vir gaste se gebruik is, of gaste kan in die swembad en Jacuzzi ontspan.

Buitemuurse aktiwiteite, soos lugballonritte, boogskietery en vierwielmotorfietsry is nie ingesluit nie, maar kan by Sun City gereël word. Alle etes en drankies is ook nie ingesluit nie, maar tee, koffie en suiker word in die hoofkombuis en in die kamers voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Buffalo Thorn Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • Gaste dink Buffalo Thorn Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a19c7ade33e6804f7f4034e20e99761d3189fadeda26948ef6d41b84752e70d9fe165d70420f86014f9c03f84fcf8219f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 R565 Pilanesberg 2128 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.163186527341 26.972471380954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang