Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Thorn Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Morten B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lovely lodge. It is such a lovely lodge. We enjoyed sitting on the porch and dipping into the pool while watching birds, nyalas and baboons. The dinner was also really great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige ruim en luukse boswegbreek. Heerlike netjiese en goed toegeruste blyplek. 'n Lafenis vir die siel en vlees na 'n lang dag op die pad en grenspos. Kamers is pragtig en goed toegerus en lugversorging en dakwaaier is beskikbaar. Publieke area het swembad, boma en groot eetkamer waar almal lekker kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker, waarde vir geld. Hierdie was vir ons 'n baie lekker plek gewees. Ongelukkig net een aand oorgeslaap oppad Botswana toe. Ek sou graag twee tot drie dae hier wil spandeer om te ontspan. Ons het die aandete bespreek en die kos was baie lekker. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Extremely pleasant all round. Very pleasant overnight stay where the staff were extremely friendly, the food was excellent, and we managed a really pleasant morning walk in the bush surrounded by buck and giraffe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Overnight chalets is baie gemaklik. Baie gemaklik, skoon en veilig. Beveel dit beslis aan. Personeel is ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik en goed georganiseer met Milton wat alles seepglad laat verloop. Baie lekker gebly, als wat ons nodig gehad het was daar, en dit was netjies en skoon. Milton het mooi na ons gekyk. Daar was ongelukkig ook 'n ander vrou met blonde hare daar, en sy het verskriklik hard en onophoudelik gepraat (in die eetkamer, ons kon haar van ons kamer af hoor) en was baie ongeskik met die gaste toe hulle vir iets te drink gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Buffalo Thorn Safari Lodge
Good day Esther, Thank you for the review and kind words. The young lady with the blond hair is autistic and tends to speak very loud and seems abrupt sometimes. She is however an absolute field guide specialist with unprecedented knowledge about the fauna and flora alike. We do not discriminate against her due to her disabilities but will reprimand her and coach her more when liaising with guests. She really is a sweetheart. I am sure next time she will do better as we all always do our best to make all guests feel welcome.

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike stil en rustige oornag fasiliteite in die Bosveld. Baie aangename oornag fasiliteit. Dankie vir 'n smaaklike aandete. Sal weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker en gemaklik. Ons het baie lekker gebly, baie mooi plek en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Baie mooi - Baie stylvol - Baie gasvry. Sal weer definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastiese opsie vir oornag op pad na Botswana. Die verblyf was ruim, gerieflik, goed toegerus en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsjdgTCKQ3SjeWad9ETohe21o4ZWZJhhaCqHWd2795Fhf9QYHHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R952 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Farm Engelsea Tomburke 0621 Limpopo 021 201 8901 11:00-20:00 11:00 -23.092815965392 28.110622872032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang