Buffaloland Safaris - Motlala Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffaloland Wildplaas, R40, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffaloland Safaris - Motlala Lodge, wat "spoor" of "voetspoor" beteken, is die vlagskip-lodge van Buffaloland-wildsplaas. Dit bied luukse verblyf aan gesinne en klein groepe. Die lodge is befaamd vir gasvryheid en hartlikheid en bied intimiteit en priviaatheid.
Die lodge is in 1998 deur die Vastapane-gesin gestig. Dié privaat wildplaas bied 'n eksklusiewe Afrika-ervaring met die oog op die bewaring van dié vasteland se pragtige natuur-erfenis. Buffaloland is net 'n klipgooi van die Krugerwildtuin af, so dit is ideaal vir diegene wat die Groot 5 te siene wil kry. Die lodge se ligging is ook ideaal vir besoekers wat belangstel in die onvergeetlike ervarings wat wag by 'n paar van die unieke besienswaardighede in die omgewing. Natuurlik, omdat die lodge omring word deur baie wild kan gaste net by die lodge bly en ontspan en sodoende ook beloon word met die talle diere wat gesine kan word by die watergate, of gaste kan 'n opwindende wildrit meemaak.
Verblyf word in dubbelsuites en gesinsuites wat lugversorging het, gebied. Elke eenheid het ’n privaat en suite-badkamer en ’n privaat stoep.
Daar is ’n pragtige area buite met ’n swembad. Hier kan gaste die rustigheid wat Motlala bied waardeer. Die lodge bied kerslig-etes vir 2 en samekomste rondom die vuur.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Zelma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Buffaloland Wildplaas, R40, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffaloland Wildplaas, R40, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang