Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ben K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lekker. Pragtige omgewing. Geriewe is baie goed en ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir Zelma, Abigael en Africa wat na ons omgesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Stilte, natuurskoon en privaatheid soos min ander. As jy hou van stilte, privaatheid en baie natuur en verstaan dat tentkampe nie gebou is vir onnodige frilletjies nie is hierdie beslis 'n plek om te besoek. Wonderlike diens en vriendelike en behulpsame staf dra by tot die ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelma
Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp
Baie dankie vir jou fantastiese komplimente. Ons steef daarna om ons gaste privaatheid te gee en 'n netjiese kamp. Hoop om jou gou weer te sien.

Helena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Belewenis gewees. Baie aangename verrassing gewees. Die wildrit wat ingesluit is was ongelooflik. Baie dankie Africa vir jou uitstekende vermoeë om selfs 'n Naguiltjie soos 'n groot vyf besigtiging te laat voel. Jy is 'n uitstekende gids en het baie geduld en 'n groot liefde vir wat jy doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelma
Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp
Baie dankie vir jou boodskap.Dit is altyd lekker om ons mooi omgewing aan nuwe mense te wys. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Andre H
Kort verblyf
4.8
Sep 2017

Vriendelike staf en lekke in die bos. Die diens is puik. Zelma het my gevra hoe laat ons daar gaan wees en toe ons nie daai tyd daar was nie het sy gebel om te hoor of ons ok is. En toe ons weer tuis is het sy 'n sms gestuur om uit te vind of ons veilig is. Gee baie om vir haar gaste. Dan die wildrit saam met "Afrika" was 'n belewenis. Vriendelik en as jy hom iets vra antwoord hy met graagte of hy verduidelik in detail. Die tente is baie netjies en die braai area, lapa en kombuis is baie netjies en goed ingerig. Sal die kamp aanbeveel en sal definitief weer besoek. Nogmaals dankie aan Zelma en haar span!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Zelma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffaloland Wildplaas, R40, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YzAxNGYyLTRlOGMtNDY2Ni04NjU1LWMxZTIyOTRkZjEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Buffaloland Game Farm R40, Guernsey Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.476827649162 31.109065775129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang