Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelcor Blikkiesdorp

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Juan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Baie lekker. Ons het dit baie geniet, alles was mooi netjies en sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Unieke ervaring. Die oulikste Blikkiesdorp met 'n verrrassing om elke draai. Soveel detail om die plek interessant te maak. Bokkies wat vroegoggend kom water drink by die huisies. Buffels wat (aan die anderkant van die draad) by die ander watergat water drink. Gasvrye eienaars - 'n warm tuisgebakte broodjie en sommer 'n wildsrit op die huis! Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ongelooflik! Calla en Jan het ons met ope arms ontvang. Ons het teruggereis vanaf Williston terug PTA toe en daar oornag, ek het nie kans gesien om enige kosse saam te neem nie en het met Calla gesels en sy het die heerlikste aandete-braaivleis en selfs ontbyt vir ons gereël. Ons het selfs 'n wildrit geniet en dit was voorwaar 'n ervaring. Ons sien uit na ons volgende kuiertjie daar op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

'n Unieke ervaring om in 'n Blikkiesdorp te bly met 'n kandelaar wat bo jou bed hang. Besonders! Blikkiesdorp is baie meer as net 'n "Shanty Town" .Daar is soveel aandag aan detail gegee wat dit 'n uitsonderlike ervaring maak. Die plek is baie gerieflik en goed toegerus met 'n baie lekker atmosfeer. Die eienares het selfs gesorg vir 'n heerlike, varsgebakte broodjie met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2022

Lekker kuier area, wildsplaas gevoel. Ons was n groep mans wat saamgereis het vir werk. Die kuier area was 'n wenner. Die area het baie min verblyf en hierdie plek het beslis uitgestaan. Ek sal dalk net aanbeveel dat daar waaiers in die kamers ingesit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion V
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Puik ervaring in die natuur! Enigste plek in SA waar ek gemaklik gevoel het om met 'n oop deur te slaap. Nie ongesluit, bo-deur was heelnag wawyd oop. Die jakkalse se kommunikasie was iets om te onthou. Die bokke wat tussen die shanty wonings kom water drink maak die ervaring iets wat ek heeltyd wil oorvertel. Frans, die gasheer, of eerder my ' persoonlike butler' vir die naweek, het hierdie verblyf na 'n ander vlak geneem. Alles was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

The whole Blikkiesdorp concept was a unforgettable experience, excellent accommodation not to say the least. Whenever we go to the Northern Cape this will be our stop over and is highly recommended to all traveling through this area. The owners Calla and Willem is the salt of the earth, genuine people that will help you where ever they can. We had a fantastic stay, thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Calla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c78ace1ddfd0dc2ddc8d922c7a73a5d1d09c20462a4454c7d52ed4cbbfd6a560b9f03aa91a70239d7e05a1668f19ea87b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Buffelcor Langkop Boerdery Boshof 8349 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.562549849626 25.15844718055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang