Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelcor Blikkiesdorp

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Calla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Buffelcor Blikkiesdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet, alles was mooi netjies en sal verseker weer gaan.

Magdaleen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Unieke ervaring.

Die oulikste Blikkiesdorp met 'n verrrassing om elke draai. Soveel detail om die plek interessant te maak. Bokkies wat vroegoggend kom water drink by die huisies. Buffels wat (aan die anderkant van die draad) by die ander watergat water drink. Gasvrye eienaars - 'n warm tuisgebakte broodjie en sommer 'n wildsrit op die huis! Fantastiese ervaring.

Rozan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozan V

Ongelooflik!

Calla en Jan het ons met ope arms ontvang. Ons het teruggereis vanaf Williston terug PTA toe en daar oornag, ek het nie kans gesien om enige kosse saam te neem nie en het met Calla gesels en sy het die heerlikste aandete-braaivleis en selfs ontbyt vir ons gereël. Ons het selfs 'n wildrit geniet en dit was voorwaar 'n ervaring. Ons sien uit na ons volgende kuiertjie daar op die plaas.

Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

'n Unieke ervaring om in 'n Blikkiesdorp te bly met 'n kandelaar wat bo jou bed hang. Besonders!

Blikkiesdorp is baie meer as net 'n "Shanty Town" .Daar is soveel aandag aan detail gegee wat dit 'n uitsonderlike ervaring maak. Die plek is baie gerieflik en goed toegerus met 'n baie lekker atmosfeer. Die eienares het selfs gesorg vir 'n heerlike, varsgebakte broodjie met ons aankoms.

Renate C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C

Lekker kuier area, wildsplaas gevoel.

Ons was n groep mans wat saamgereis het vir werk. Die kuier area was 'n wenner. Die area het baie min verblyf en hierdie plek het beslis uitgestaan. Ek sal dalk net aanbeveel dat daar waaiers in die kamers ingesit word.

Dion V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion V

Puik ervaring in die natuur!

Enigste plek in SA waar ek gemaklik gevoel het om met 'n oop deur te slaap. Nie ongesluit, bo-deur was heelnag wawyd oop. Die jakkalse se kommunikasie was iets om te onthou. Die bokke wat tussen die shanty wonings kom water drink maak die ervaring iets wat ek heeltyd wil oorvertel. Frans, die gasheer, of eerder my ' persoonlike butler' vir die naweek, het hierdie verblyf na 'n ander vlak geneem. Alles was puik!

Andre D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

The whole Blikkiesdorp concept was a unforgettable experience, excellent accommodation not to say the least.

Whenever we go to the Northern Cape this will be our stop over and is highly recommended to all traveling through this area. The owners Calla and Willem is the salt of the earth, genuine people that will help you where ever they can. We had a fantastic stay, thanks again.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c78ace1ddfd0dc2ddc8d922c7a73a5d1d09c20462a4454c7d52ed4cbbfd6a560b9f03aa91a70239d7e05a1668f19ea87b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Buffelcor Langkop Boerdery Boshof 8349 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.562549849626 25.15844718055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang