Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffeldoorn Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sanet N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die verblyf was 5 ster. Ons het elke oomblik geniet. Rus en vrede in oorvloed. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gasvry, skoon, als wat 'n gas se hart begeer! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vrede, natuur, gerieflik. Philip en Sandra is die perfekte gashere. Alles was skoon, netjies, luuks en ruim. Jy hoef net kos te bring, alles is daar. Dit is ongelooflike waarde vir geld. En 'n lieflike plek om te kuier, ontspan, stap en weg te breek. Hoogs, hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony G
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Very happy. Excellent place. Will stay there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Ontspanne en rustig. Tweede besoek by Buffeldoorn Gasteplaas. Pragtige plek, hope ekstra bederfies van die gasvrou af. Lowergroen grasperke, mooi natuurskoon. Ons sal ongetwyfeld weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Ongelooflik! Ons het 'n wonderlike tydjie gehad by Buffeldoorn Gasteplaas. Dit is die netjiesste en skoonste plek waar ons nog ooit gebly het, en daar was alles. Ons het niks kortgekom nie. Die huis is ten volle toegerus, pragtig en luuks. Die tuin het die mooiste lowergroen gras en koeltebome. Ons gasvrou, Sandra, was puik en het ons lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dis die mooiste en mees toegeruste plek waar ons nog gebly het. Maklik om te find en nie te lang grondpad tot die huis nie (4km). Baie vriendelike ontvangs en het onmiddelik tuis gevoel. Die huis en tuin word pragtig onderhou met als op sy plek en soos in nuwe kondisie. Sal beslis weer die huis besoek met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Magnificent. Beautiful mini castle with peaceful scenery, well-kept garden and dam if you love nature and tranquillity. Game room for the young at heart. Very good value for money and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Buffeldoorn Gasteplaas
Hallo Philip Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Ons gaan beslis poog om ń sein versterker te laat insit. Mooi jaar vir julle! Groete Sandra

Cornelia S
Kort verblyf
4.2
Sep 2021

Gasvry en ontspanne. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons kon heerlik ontspan in die mooie natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R720, Buffeldoorn-plaas, Koppies, 9540, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b407a4a7133470199c6270368cfd73f35d2ad20290abaa852fc8372f11215fb996406bc16db1f7f42c054dd3ff79d8b65f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Off the R720 Buffeldoorn Farm 9540 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.318110002517 27.645485174867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang