Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffels Place

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Buffels Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Netjies skoon vriendelike ontvangs!

Ongelooflik! Jou huis weg van jou huis!

Marissa M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Veilige rustige verblyf in Pretoria.

Pragtige, netjiese, skoon gastehuis met alles wat jy kan nodig hê en nog meer. Veilige, rustige omgewing in Pretoria, maar steeds naby aan alles wat nodig is. Baie goeie kommunikasie van gasheer. Sal beslis aanbeveel.

Lizette K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Beautiful accommodation.

We had a wonderful stay and we will definitely visit again.

Ilse D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Netjiee verblyf en waarde vir geld.

Dit was net soos die fotos gewys het. Baie netjies en gerieflik. Goed gelee.

Hendrik M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Just what we needed.

It was a nice relaxing break away.

Charlotte P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Gerieflike verblyf sak pas prys!

Awsome gewees in alle opsigte gewees! Netjies, skoon en gerieflike kamers. Ons sal enige tyd weer van die plek gebruik maak.

Belinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Die plek het vir seker ons verwagtinge oortref.

Ons sal vir seker weer hier bespreek as ons in die area is.

Paula D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Uitstekend.

Baie baie mooi plek, op Sondag dag van uitklok was daar om 8 uur nie water nie, maar het darem weer teen 9 uur aan gekom. Hulle het jojo-tanks. Die kamer se deur moet toe gehou word om nie die ander mense te hoor nie, maar anders as dit is dit regtig 'n ongelooflike mooi plek.

Adolf B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf B

Baie gemaklik.

Alles was great, dankie.

Ilja K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilja K

Will definitely stay there again for sure.

Absolutely, super calm and peaceful vibe!

Kgoroshi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgoroshi M

Amazing.

It was beautiful, home away from home.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adri D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Oornag verblyf.

Mooi ruim kamers en badkamers. Gemaklike beddens en kussings. Geleë in 'n baie stil buurt. Kamer 4 (Bachelors Loft) is net nie geskik vir ou mense en baie jong kinders nie. Dit is op die 1ste verdieping met trappe buite wat lei na die deur.

Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Kuier was kort en gehoop ons kon langer bly.

Die verblyf was regtig uit die boonste rakke.

Prudence L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence L

Loved it! Place is well looked after. It's beautiful and it's nice and quiet.

Loved it! Place is well looked after. It's beautiful and it's nice and quiet. My partner and I enjoyed our stay.

Jan-hendrik C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik C

Baie aangenaam.

Stunning plek, voel eintlik hulle is te goedkoop, baie oulike mense en baie veilig. Naby aan die hospitaal waarna toe ons wag.

Aimee P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee P

Tuiste weg van die huis af.

Veilige omgewing. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Rochelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Puik waarde vir geld, alles wat ons wou gehad het.

Die gastehuis is uiters professioneel en baie netjies en mooi. Parkering in toesluitmotorhuis is veilig, die uitleg van kamers is privaat en keurig. Die bad- en slaapkamer was mooier as die foto en gerieflik. Baie dankie.

Henk P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Baie netjies, skoon en ruim kamers.

Het my verwagting oortref. Goeie waarde vir geld.

Marissa M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Gastehuis is perfek geleë en ideaal om nie binne sekere ure te moet arriveer nie.

Baie goeie selfinklok-instruksies. Veiligheid baie goed. Kamer en badkamer het alles wat jy nodig het plus ekstras soos verhittingsgeriewe. Bad is pragtig.

Karen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Baie professioneel en gerieflik, veral kamer 1.

Rokers is welkom, daar word voorsiening gemaak daarvoor en ek waardeer dit. Puik fasiliteite en vriendelike mense.

Louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Skoon, gemaklik, wenresep.

Twee elk van borde, bakkies messe, vurke en lepels sal help, siende dat daar 'n mikrogolf is, dus is gereedskap om die warm ete in te bedien noodsaaklik. Rugby/krieketliefhebbers sal teleurgesteld wees, indien hulle 'n belangrike wedstryd mis. Gasheer het ons gelukkig ingenooi om die wedstryd te kyk.

Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irmi D

Lekker gebly.

Kamer is lekker groot en ruim, badkamer is verskriklik klein.

Ronel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H

Awesome.

Baie mooi. Gerieflik naby, veilig en skoon.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lize-mari L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari L

Pragtig!

Baie mooi verblyf. Skoon en netjies. Al wat ek sou voorstel is om block-out curtains te kry. Maar andersins was dit perfek.

Liana M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M

Uitstekende waarde vir geld!

Ek sal Buffels Place enige tyd aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld, fantastiese fasiliteite en goeie ligging.

Daléne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daléne M

Beautiful, clean and safe.

Really good communication from the owners. The guest house is close to everything you might need. The room is beautifully furnished and a very relaxing place. Will definitely stay there again.

Piet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Uitstekend.

Ek het tuis gevoel en het 'n heel rustige aand deurgebring met my vrou en baba, sy het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel vir meer gaste.

Tertia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia H

Very pleasant environment. Clean, private, comfortable.

Definite value for money. Will recommend without hesitation.

Gawie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie W

Baie lekker kuier.

Die familiekamer waarin ons oorgeslaap het was skoon, ingerig en alles werk. Ons het baie gehou van die mengsel van ou plafonne met moderne afwerking. Sal graag weer gaan kuier.

Tanya V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya V

Gerief gekoppel aan randwaarde.

Die beddegoed was mooi skoon en die matras baie gerieflik. Alhoewel alles skoon en netjies was, het die kamer 'n oderntlike skoonmaak en onderhoud nodig. Die toilet was oopplan tot die kamer (wat nie op die foto's aangedui was nie), wat uiters onprakties en ongemaklik was. Ons het die kamer gekies vir die mooi bad, maar kon hom nie gebruik nie aangesien die prop stukkend was. Die stortdeur maak nie toe nie, die badkamer was dus onder water teen die tyd wat ons klaar gestort het. Slegs gratis TV-kanale, dus nie veel om na te kyk nie.

Buffels Place se terugvoer

Ons is baie jammer oor die ongerief wat julle gehad het. Ons wil wel noem dat als in die kamer baie goed werk. Die stort deur maak toe, die bad prop maak toe. Ons noem vir al ons gaste dat as daar enige hulp benodig word hulle ons direk moet in kennis stel sodat ons die nodige bystand kan lewer. Ons kamers is splinter nuut , top kwaliteit afwerking. Ons ander reviews spreek van self.

Buffels Place
Cindy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Waarde vir geld.

Die kamers was skoon en baie netjies en ons het baie lekker geslaap, regtig waarde vir geld gewees.

Elisma D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma D

Skoon en netjies.

Kommunikasie was toepaslik en het verblyf vergemaklik.

Dirk W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Skoon, netjies maar kamer 4 se trappe uiters onveilig en ongerieflik en byna onmoontlik om met bagasie te bereik!

Aangename verblyf, kamer 4 se trappe ongemaklik en onveilig. As fikse, aktiewe pensionaris was trappe onveilig a.g.v geen "landing" voor deur nie.

Batsirai M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batsirai M

Great location and clean place. Felt like home.

Great privacy and clean place to go with family and just relax or rest. Great deal. Worth every cent you pay.

Jeanene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanene V

Veilig en bitter mooi.

Buffels place is goed geleë. Bitter veilig en baie netjies.

Bertus B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bertus B

Geen terugbetaling-beleid.

Sal nie weer gaan nie.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsweg 116, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb5d597ce9e19e4d1ca14e3a0b0045183ed2fc75434ee288b54ca141e8e8df50c84064a331e8538c630f7b7f6e5b0304fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 116 Buffels Road Pretoria 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.727676 28.227268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang