Buffels Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene B - Sep 2024
Algehele gradering
Dit het alles wat jy nodig het in 'n baie mooi en aangename plek.
Danel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies skoon vriendelike ontvangs!
Marissa M - Aug 2024
Algehele gradering
Veilige rustige verblyf in Pretoria.
Lizette K - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
Ilse D - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiee verblyf en waarde vir geld.
Hendrik M - Mei 2024
Algehele gradering
Just what we needed.
Charlotte P - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf sak pas prys!
Belinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Die plek het vir seker ons verwagtinge oortref.
Paula D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Adolf B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Ilja K - Mrt 2024
Algehele gradering
Will definitely stay there again for sure.
Kgoroshi M - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Adri D - Aug 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was kort en gehoop ons kon langer bly.
Prudence L - Des 2023
Algehele gradering
Loved it! Place is well looked after. It's beautiful and it's nice and quiet.
Jan-hendrik C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Aimee P - Okt 2023
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis af.
Rochelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld, alles wat ons wou gehad het.
Henk P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim kamers.
Marissa M - Mei 2023
Algehele gradering
Gastehuis is perfek geleë en ideaal om nie binne sekere ure te moet arriveer nie.
Karen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie professioneel en gerieflik, veral kamer 1.
Louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, wenresep.
Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ronel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Lize-mari L - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig!
Liana M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Daléne M - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful, clean and safe.
Piet S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Tertia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant environment. Clean, private, comfortable.
Gawie W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Tanya V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerief gekoppel aan randwaarde.
Lees meerBuffels Place se terugvoer
Ons is baie jammer oor die ongerief wat julle gehad het. Ons wil wel noem dat als in die kamer baie goed werk. Die stort deur maak toe, die bad prop maak toe. Ons noem vir al ons gaste dat as daar enige hulp benodig word hulle ons direk moet in kennis stel sodat ons die nodige bystand kan lewer. Ons kamers is splinter nuut , top kwaliteit afwerking. Ons ander reviews spreek van self.
Cindy N - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elisma D - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Dirk W - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies maar kamer 4 se trappe uiters onveilig en ongerieflik en byna onmoontlik om met bagasie te bereik!
Batsirai M - Feb 2021
Algehele gradering
Great location and clean place. Felt like home.
Jeanene V - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig en bitter mooi.
Bertus B - Jul 2021
Algehele gradering
Geen terugbetaling-beleid.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelsweg 116, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang