Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsbaai Hoofstrand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstraat 193, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Buffelsbaai Hoofstrand is aan die strandfront geleë en is 'n pragtige huis vir tot 10 mense in Buffelsbaai.

Die ruim huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan sommige lieflike see-uitsigte het, en die kamers deel die gebruik van badkamers met baddens en storte. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 3 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n 4-brander-gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n groot yskas-vrieskas, potte, panne, asook eetgerei en breekware. Aan die kombuis is 'n wasarea met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser gekoppel. Gaste kan hul maaltye in die kombuis, binnenshuise etenstafel of die buite-eetarea in die sentrale binnehof geniet. Die sitkamer langs die kombuis is toegerus met 'n TV, en die tweede groter sitarea maak oop op die hoofpatio wat oor die see uitkyk.

Braaigeriewe is in die binnehof beskikbaar en parkeerplek is beskikbaar.

Buffelsbaai Hoofstrand is 1 van 11 huise op die hoofstrand, en bied maklike toegang tot die strand deur privaat trappe wat 50 m ver is. Die Buffelsbaai Waterfront bied verskeie winkels en restaurante, en Buffelsbaai bied verskeie doendinge soos swem, visvang, branderplankry, en tussen Julie tot Oktober kan gaste ook dolfyne sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandstraat 193, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelsbaai Hoofstrand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstraat 193, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAADhjZucwfvQY0uF4CybekW1GVyJWlr5UcZ1OIPDj23Er0nyO5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 193 Sand Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.085070507208 22.973600493918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang