Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsbaai Woonstel 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walker-rylaan 188, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Buffelsbaai Woonstel 6 is net 'n klipgooi van die strand af en bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Buffelsbaai wat perfek is vir 'n gesinsvakansie by die see.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en gasbraaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area op die perseel. Die woonstel is stapafstand vanaf 'n plaaslike winkel en 'n restaurant wat ontbyt en middagete bedien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Walker-rylaan 188, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelsbaai Woonstel 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walker-rylaan 188, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da48504686446cd25cf42d4bd410aed9582430fb8fb913144908fbd44af35dc21c2aec47fa49ca647b90122523c35f38111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 188 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.086695042192 22.974103929639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang