Buffelsberg Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-straat, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buffelsberg Cottages bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in die Hex-vallei net buite De Doorns. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Daar is 3 eenhede, elk het 'n privaat ingang, kombuisie, gemaklike beddens, linne, handdoeke en privaat badkamers. WiFi is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die verblyf is 9,8 km vanaf De Doorns wat winkels en restaurante bied. Worcester is net 43, 1 km ver en Touwsrivier is 33,4 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Voortrekker-straat, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsberg Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-straat, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap