Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Myburgh L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Fantastiese pryse net bietjie hoog vir gewone mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nohlene F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Wow 'n amazing lodge! Staf, verblyf, kos en die natuur slaan mens se asem weg. Regtig 'n moet sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2017

Te duur vir Suid-Afrikaners. Dis 'n baie lekker plek. Ek dink dis te duur vir ons Suid-Afrikaners. As jy nie op 'n Game drive gaan nie sien jy niks van die reserve nie. Maar verblyf en diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sanet M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2016

Dit was ongelooflik lekker. Ons het dit baie geniet. Die verblyf was uitstekend. Die kinders het dit baie geniet. Ons was op 'n wildrit en het die olifante gevoer die oggend. Dit was 'n ongelooflike ervaring vir die kinders. Die restaurant se kos was baie lekker en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal verseker weer Buffelsdrift besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix G
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2016

Baie mooi. Maar dis baie teleurstellend oor die diens en kos. Lodge: Baie mooi en rustig. Olifantontmoeting: 'n Moet, maar te kort. Restaurant: Ontbyt goed, maar aandetes 'n groot teleurstelling. Diens was ook swak. Spa: Groot teleurstelling. Tent: Baie oulik, maar dink nie dis 4-ster nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marianna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2015

Dit was 'n heerlike, onvergeetlike ervaring. Ons wil die ervaring graag vir alle natuurliefhebbers, goeie vriende en familie toewens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bradley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2013

Alles was beter as wat ons verwag het. Hier kry jy waarde vir jou geld! Die kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cango Caves-pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDhlNjY0LWMwYzItNDVhYy04ZTAyLWFjMmQzNDlkYzdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Cango Caves road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.528831352826 22.252123101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang