Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Dirosie Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Maria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome! Buffelshoek was amazing. Die ontvangs en diens was uitstekend. Pieter het ons opgradeer en dit was stunning! Die sterre in die aand is asemrowend. Dis so mooi daar. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Pragtige natuur en uitsig! Ons het die natuur en uitsig baie geniet en baie lekker gekuier. Die kamers en badkamer is lekker ruim. Beddens en beddegoed is van goeie kwaliteit. 'n Aanbeveling sou wees om pakplek vir eie kruideniers in die kombuis in te rig, asook hakke vir handdoeke. Ons het probleme met die TV gehad, maar Pieter en sy span het onmiddelik gehelp en regtig baie moeite gedoen. Pieter is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk & Rosie
Buffelshoek Dirosie Lodge
Baie dankie vir die terugvoer Esta. Ons gaan werk maak daarvan, baie goeie advies dankie! Dit was n plesier om julle by ons te hê. Vrede by julle!

Nadine M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Farm fun. We loved the water slide and splash pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita C
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Heerlike en rustige verblyf in die natuur. Pragtige uitsig vanaf gerieflike huisie. Baie goed ontvang en sal definitief aanbeveel en self weer gebruik maak van Lodge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk & Rosie
Buffelshoek Dirosie Lodge
Baie dankie vir u vriendelikheid.

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Mooiste uitsig en rustig. Uitstekende gasheer, Pieter. Baie gerieflike eenheid Olifant, met alles wat nodig is. Lekkerste binnebraai aangesien dit heeltyd gereën het. Sal weer daar oorbly en aanbeveel aan ander.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Optimum Group 5 G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Pragtig! Was mal oor dit! Die rustigheid en natuurskoon was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk & Rosie
Buffelshoek Dirosie Lodge
Dear guest, It was such a pleasure to host your stay. Your friendliness made it all the more pleasant. We are very happy to hear that you enjoyed the best of what we have to offer, and we look forward to welcoming you back. Kind regards, The Buffelshoek Team

Jahandre M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Baie lekker plek om weg te breek van 'n besige lewe. Fantasies en lewewekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk & Rosie
Buffelshoek Dirosie Lodge
Beste Ja-handre, Julle kuier was kort, maar ons is baie bly julle het dit geniet. Ons waardeer julle vriendelikheid en die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete Die Buffelshoek Span

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2018

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Dirk & Rosie
Buffelshoek Dirosie Lodge
Dear Barry, Thank you for the time taken to write the review. We are glad to read that you enjoyed your stay. As a Farm-stay we are still establishing our facilities and your input is valuable in our pursuit to better ourselves. We hope to see you and your family back next year for the Fish River Canoe Marathon. Kind Regards, The Dirosie Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirk & Rosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6G7d33oKTzsGlzaoH9jRcsgx4RLO2FhzLx6UdPw69SNjmtOpv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R337 Halesowen 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.283096 25.678503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang