Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Dirosie Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirk & Rosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Buffelshoek Dirosie Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maria M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Awesome!

Buffelshoek was amazing. Die ontvangs en diens was uitstekend. Pieter het ons opgradeer en dit was stunning! Die sterre in die aand is asemrowend. Dis so mooi daar. Sal definitief weer gaan.

Esta C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta C

Pragtige natuur en uitsig!

Ons het die natuur en uitsig baie geniet en baie lekker gekuier. Die kamers en badkamer is lekker ruim. Beddens en beddegoed is van goeie kwaliteit. 'n Aanbeveling sou wees om pakplek vir eie kruideniers in die kombuis in te rig, asook hakke vir handdoeke. Ons het probleme met die TV gehad, maar Pieter en sy span het onmiddelik gehelp en regtig baie moeite gedoen. Pieter is 'n baie goeie gasheer.

Buffelshoek Dirosie Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Esta. Ons gaan werk maak daarvan, baie goeie advies dankie! Dit was n plesier om julle by ons te hê. Vrede by julle!

Buffelshoek Dirosie Lodge
Nadine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Farm fun.

We loved the water slide and splash pool.

Sarita C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita C

Heerlike en rustige verblyf in die natuur.

Pragtige uitsig vanaf gerieflike huisie. Baie goed ontvang en sal definitief aanbeveel en self weer gebruik maak van Lodge.

Buffelshoek Dirosie Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelikheid.

Buffelshoek Dirosie Lodge
Louis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Mooiste uitsig en rustig.

Uitstekende gasheer, Pieter. Baie gerieflike eenheid Olifant, met alles wat nodig is. Lekkerste binnebraai aangesien dit heeltyd gereën het. Sal weer daar oorbly en aanbeveel aan ander.

Optimum Group 5 G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Optimum Group 5 G

Magical!

Loved it! The tranquillity and scenery was exquisite.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig!

Was mal oor dit! Die rustigheid en natuurskoon was pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Buffelshoek Dirosie Lodge se terugvoer

Dear guest,

It was such a pleasure to host your stay. Your friendliness made it all the more pleasant.

We are very happy to hear that you enjoyed the best of what we have to offer, and we look forward to welcoming you back.

Kind regards,
The Buffelshoek Team

Buffelshoek Dirosie Lodge
Jahandre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahandre M

Baie lekker plek om weg te breek van 'n besige lewe.

Fantasies en lewewekkend.

Buffelshoek Dirosie Lodge se terugvoer

Beste Ja-handre,
Julle kuier was kort, maar ons is baie bly julle het dit geniet. Ons waardeer julle vriendelikheid en die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Die Buffelshoek Span

Buffelshoek Dirosie Lodge
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6G7d33oKTzsGlzaoH9jRcsgx4RLO2FhzLx6UdPw69SNjmtOpv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R337 Halesowen 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.283096 25.678503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang