Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Farm Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Buffelshoek Farm Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jenny L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Dream country cottage for dog-lovers!

It's calming and relaxing at this idyllic, true farm cottage. The most exquisite country garden, safely enclosed, where we could be totally at ease with our "escape-artist" mini-dachshunds. Enjoyed the beautiful sunsets while braaing on the veranda, and for the more active, the hikes in the kloof and walks around the farm were adventurous and restorative. Everything one needs is available and in working order, even an extensive library. Wish we could have stayed longer.

Marthinus S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus S

Hèrlik warm terwyl die koue winde huil.

Baie gerieflike huisie en goed toegerus.

Carina B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B

Hondevriendelik en vryheid om op die plaas te kan rondloop.

'n Outentieke plaasverblyf en groot waardering vir die hondevriendelike akkommodasie en vryheid van beweging. Dankbaar en aangenaaam verras met die vars plaasprodukte waarmee ons bederf is. Baie dankie.

Alet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet C

Baie rustig, mooi uitsig, lekker stappe.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Carel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carel M

Sleg plek.

Die plek was niks soos op foto nie, was vuil binne, vol vlieë en kon nie slaap op beddens nie. Was vol vlooie, kan nie glo so 'n plek is op die webtuiste nie en is nie op standaard nie.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Sky Organics, Buffelshoek Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8538b27dc8ba3b55b1b501caa989bb8d94f1fc23dec0f5de513bb92c56ac6fd2db50c37f1a577e490f409e290f3c124e708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 5 5 1 4 Blue Sky Organics Buffelshoek farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722989597564 21.434630240933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang