Buffelshoek Tented Camp
Beskrywing
Dié grasdaktent met 'n seildoek voor bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n gas-geiser. Elke tente is op sy eie verhewe houtdek geleë en het 'n privaat leefarea en 'n stoep. Linne, beddegoed en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit bewaringsfooie, alkoholiese en mengeldrankies en alle items van 'n persoonlike aard uit.
Manyeleti Wildreservaat se bewaringsfooie is R75 per persoon vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n ID) en R130 per persoon per dag vir buitelanders. Dit is met 'n kaart by die reservaat se betaalbaar.
Die eerste wildrit vertrek ongeveer 15:30 op die inklokdatum, so wees asb. betyds by Buffelshoek. Op elke opeenvolgende dag sal daar 'n sonsopkoms- en sonsondergang-wildrit wees en die laaste wildrit sal om 05:30 op die uitklokdatum vertrek. Die wildritte is ongeveer 3 ure lank.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié grasdaktent met 'n seildoek voor bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n gasgeiser. Elke tent het 'n privaat sitarea en 'n stoep en dis op 'n verhewe houtdek geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit bewaringsfooie, alkoholiese en mengeldrankies en alle items van 'n persoonlike aard uit.
Manyeleti Wildreservaat se bewaringsfooie is R75 per persoon vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n ID) en R130 per persoon per dag vir buitelanders. Dit is met 'n kaart by die reservaat se betaalbaar.
Die eerste wildrit vertrek ongeveer 15:30 op die inklokdatum, so wees asb. betyds by Buffelshoek. Op elke opeenvolgende dag sal daar 'n sonsopkoms- en sonsondergang-wildrit wees en die laaste wildrit sal om 05:30 op die uitklokdatum vertrek. Die wildritte is ongeveer 3 ure lank.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang