Buffelsvley Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede, insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang.
Verblyf word gebied in 9 en suite-slaapkamers en 1 selfsorgkamer. Alle kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, badkamers en privaat ingange. 8 slaapkamers het koningingrootte-beddens, 1 kamer het 'n enkelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens.
Daar is 'n restaurant en kroeg op die plaas wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Klipskuur, 'n rustieke trou-venue, is ook beskikbaar.
Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek, 'n droomtroue beplan of 'n spesiale geleentheid wil vier, Buffelsvley Guest Farm & Wedding Venue bied 'n harmonieuse mengsel van gerief, natuurlike skoonheid en hartlike gasvryheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Buffelsvley Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang