Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buhala@411

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Buhala@411
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louis R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Fantasties.

Heerlik, rustig, skoon en veilig.

Jone M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone M

Super rustig en pragtig.

Skoon, netjies, ruim en pragtige omgewing. Super vriendelike en behulpsame diens. Mooier as die foto's! Waarde vir geld. Sal weer hier bly.

Cecilia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Baie lekker plek om te rus.

Baie mooi en rustige omgewing, alles wat jy nodig het is daar, goeie beddens, sal beslis weer daar gaan bly.

Buhala@411 se terugvoer

Baie dankie Celia. Was lekker om julle te he. Sien binnekort weer

Buhala@411
Anel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel S

Pragtige huis en tuin.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Buhala@411 is 'n pragtige netjiese huis met alles wat mens nodig het. Ons was egter onkant gevang oor hoe naby mens aan Hoedspruit self is en dat mens heeltyd verkeer hoor en liggies sien i.p.v. die stilte van die bos waarvoor ons beplan het. Indien doodse stilte nie vir jou 'n prioriteit is nie, is hierdie 'n heerlike huis om te besoek.

Buhala@411 se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie.

Buhala@411
Vanaf
Vanaf R6 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvystraat 411, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac3e69a7c4c467208bd93c1310b9152a246652e4d375e2a56dac02a81bcbcb5d18aaf43766d7ad2555afea21371863736ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 411 Rotsvy Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.344723297092 30.964021926821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang