Buitehof Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Mariette V - Jan 2024
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike vriendelike netjiese gerieflike oornagervaring.
Casper D - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Johan M - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik, pragtige rustige plek.
Pieter G - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars. Het ons soos familie laat voel. Sal vir seker terug wees.
Lees meerJan G - Des 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Anita R - Jun 2019
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het vir die geld wat ek betaal het nie.
Buitehof Gasteplaas se terugvoer
Die krag het getrip en nadat u ons in kennis gestel het ,het my man dit onmiddellik gaan aansit. Die glasdeur waarvan u praat is glas wat geruit is met n blinder wat net moet laat sak word. Daar is nie n verwarmer nie omdat daar n airconditioner in die kamer is wat warm gestel kon word. Ons het elke dag gevra of alles in orde is en u het nie gekla oor komberse nie, daar is wel n dons duvet op die bed. Ongelukkig was u voor 12 reeds in die woonstel en ons het nuwe ketels laat aankoop en u was nog nie terug van die dorp nie.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Lenie L - Apr 2018
Algehele gradering
Afgeskeepte woonstel.
Lees meerBuitehof Gasteplaas se terugvoer
Beste Lenie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Tans is daar geen foto's op die profiel van die eenheid wat deur julle bespreek is nie. Ons is besig om die plek oor te doen te word en foto's sal wel geplaas word.
Die beddens in die eenheid is dubbeldekker bedjies wat van mekaar afgehaal is omdat die kinders klein is.
Die mikrogolfoond het gewerk toe julle my in kennis daarvan gestel het dat dit nie werk nie.
Die eenheid word daagliks gediens en was skoon ten tye van jul aankoms om 22:00.
Maryna M - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Machelle K - Aug 2017
Algehele gradering
Nice place for a quick stay over.
Pieter P - Aug 2017
Algehele gradering
Swak.
Buitehof Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag,
Die beddens is almal vervang met splinter nuwes. Die krag was ongelukkig Eskom se fout.
Johan D - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf sonder komplikasies.
Jenny E - Apr 2016
Algehele gradering
Eienaar vriendelik en eenheid netjies en volledig toegerus behalwe die yskas is hopeloos te klein.
Buitehof Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag, die kwotasie was aangevra vir 2 persone. Die kostes sluit ook 'n afslag in, gegee vir 7 nagte teen R 3500.00, terwyl die kostes vir die eenheid R 800.00 per nag beloop. Ek het ook op die kwotasie gesê dat die eenheid net vir 2 persone is. Ek sal kyk na die yskas grootte.
Clinton B - Apr 2016
Algehele gradering
The bed was far from being acceptable.
Buitehof Gasteplaas se terugvoer
Hy het nie 'n woord vir my gesê nie en ook die eerste persoon wat kla oor die bed.
Heila V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker, netjies en ordelik gewees.
Jaco K - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan slaap.
Helienka B - Sep 2015
Algehele gradering
Oorgeslaap vir 1 aand.
Helena V - Jul 2014
Algehele gradering
Vreeslik gasvry en vriendelik! Ons groep sal dit 'n jaarlikse bespreking maak!
Louise V - Jun 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Christo N - Apr 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike kliëntediens!
Annelize D - Jun 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies, dankie. 'n Lekker warm bed en bad!
Mev Jo G - Jul 2014
Algehele gradering
'n Heerlike plaasomgewing, maar die fasiliteite is al bietjie oud.
Johan L - Mrt 2014
Algehele gradering
Verblyf was oor die algemeen goed.
Sonnika N - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlik gasvry!
Marie S - Okt 2013
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige omgewing met die mooiste sonsondergang!!
Riaan O - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Elsa K - Sep 2013
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitehof Gasteplaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang