Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitehof Kelder

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Raymond P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Doelgerig. Baie mooi natuur en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cc N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongelooflik! Baie dankie. Uitstekende plek, mense, ligging. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rus vir die siel heerlik. Buitehof Kelder is gerieflik, gemaklik, baie skoon, netjies. Ons het heerlik gebly! Die gasvrou met man en kinders is vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het. Die woonstel is ook lekker geleë naby genoeg aan die dorp en tussen die beste wynplase van die distrik. Ons sal definitief sterk aanbeveel en sien julle weer volgende jaar! Dankie aan die skoonmaker, wat net so behulpsaam en vriendelik was. Groete aan ons 2 vierpoot besoekers, hulle is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, pragtig, asemrowend. Fantasties! Hoogs aanbeveel. Absoluut 'n gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker en sentraal. Baie netjies en veilig. Baie mooi area. Privaat en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Wonderlik!

Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Madeleine was awesome, alles was perfek soos op die advertensie. Awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
It was a pleasure to host you!

Marna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte plek om batterye te herlaai. Heerlike plek. Gasvrou gee aandag aan detail. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Dis so lekker as gaste die details raaksien! Kom kuier weer!

Sharl S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gaan definitief weer gaan. Vreeslik skoon, netjies en so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Dis altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het! Kom gerus weer!

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker. Sal beslis weer gaan. Dit was ongelooflik lekker. Die beste was vir seker die lekker wingerd stokke waarmee ons kon braai teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Ons is bly jy het lekker by ons gebraai en gekuier!

Chere D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Loved it very much. Loved it very much. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOczHA52gto3y4frMoLQAv3MFpbn9t44YYJwpdcVtFHnp8eF1Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 McGregor Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.837318 19.869065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang