Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitehof Kelder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 55 resensies vir Buitehof Kelder
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marietjie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Baie lekker en sentraal.

Baie netjies en veilig. Baie mooi area. Privaat en hoogs aan te beveel.

Leonie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Madeleine was awesome, everything was perfect as advertised.

Awesome experience.

Marna D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D

Perfekte plek om batterye te herlaai.

Heerlike plek. Gasvrou gee aandag aan detail. Kan definitief aanbeveel.

Sharl S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharl S

Gaan definitief weer gaan.

Vreeslik skoon, netjies en so lekker gekuier.

Andre N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Ongelooflik lekker. Sal beslis weer gaan.

Dit was ongelooflik lekker. Die beste was vir seker die lekker wingerd stokke waarmee ons kon braai teen geen ekstra koste.

Buitehof Kelder se terugvoer

Ons is bly jy het lekker by ons gebraai en gekuier!

Buitehof Kelder
Chere D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chere D

Loved it very much.

Loved it very much. We will be back.

Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Onvergeetlik! Sal Buitehof Kelder graag weer wil besoek.

Aangenaam verras gewees. Plaas is pragtig en eienaars is baie gasvry. Baie netjies en gerieflik. Mooiste stoep met 'n pragtige uitsig. Gasvrou doen daai ietsie ekstra om mens spesiaal te laat voel - vars blommetjies, nougat op die bed. Sal volgende keer graag vir langer wil bly.

Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Plekkie was baie skoon en netjies en ons het baie lekker daar gebly!

Ons het heerlik gebly.

Carlo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

Lekker, vars plaas lewe.

Baie lekker. Lekker plaas lewe en die kinders geniet die honde baie.

Jeani D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani D

Pragtig, waarde vir geld, netjies, veilig.

Het 'n wonderlike tyd gehad! Die plekkie en plaas is so mooi. Sal 100% weer daar bly as ek weer in die omgewing is. Uitstekende waarde vir geld.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor as gaste dit geniet het hier by ons!

Buitehof Kelder
René P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René P

Baie rustig!

Baie lekker gebly, veilig gevoel.

Jorine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorine L

Dit was baie rustig, beeldskone natuurskoon. Uiters gerieflik en lekker ingerig.

Baie dankie vir al die moeite en die lekker kuier op die rustige plaas.

Kevin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Buitehof Kelder was perfek vir 'n naweek se wegbreek op 'n pragtige plaas met 'n baie akkommoderende eienaar.

Buitehof Kelder is 'n pragtige huisie met 'n baie rustige atmosfeer, wat perfek was om vir 'n naweek weg te breek. Die kamers is baie netjies en die eienaar het duidelik moeite gedoen om seker te maak dat alles wat ons nodig sou kry voorsien was, van koffie en beskuit tot strykysterse en haardroërs. Ons kan dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat Robertson wil besoek.

Debbie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Extremely well catered for, peaceful country getaway.

Loved our stay, will definitely go back.

Catherine L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L

Wonderfully relaxing. Comfortable accommodation. No loadshedding - farm on solar heating.

My friend and I thoroughly enjoyed our stay at Buitehof Kelder. The quality of the beds was excellent and the cottage pretty well equipped. Plenty of firewood for a fantastic wood burning fire. Hosts very friendly, as were the staff who assisted us. All in all a truly memorable stay. We will return one day.

Buitehof Kelder se terugvoer

It was lovely to host you! And the Apple pie was absolutely amazing!!!

Take care and hope to see you again!

Buitehof Kelder
Claudette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M

A super place to stay!

We had the best stay. Madeleine was an excellent host. She made sure we knew the load-shedding schedule every day. We made a fire every night and went for a great morning run through the vineyards. We would definitely recommend this as a place to stay.

Buitehof Kelder se terugvoer

We are so glad that you have enjoyed your stay with us! Please come again!

Buitehof Kelder
Lauie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauie B

Baie netjies en skoon, vriendelike mense en baie hulpvaardig.

Plek baie skoon. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Niks was teveel gevra nie. Kindervriendelik. Goeie waarde vir geld.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dis e heerlik om sulke terugvoering te kry! Kom asb weer!

Buitehof Kelder
Riana V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier. Silwerskoon blyplek wat goed ingerig is, vriendelike mense, hout vir die vuur. Dierbare Klara, 'n rifrug het so nou en dan kom inloer.

Buitehof Kelder se terugvoer

Ons is bly jul het dit geniet by ons!

Buitehof Kelder
Louié K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louié K

Pragtige oase.

Ons het 'n lieflike naweek daar geniet. Die woonstel is keurig ingerig met aandag tot detail. Die tuin is absoluut pragtig.

Buitehof Kelder se terugvoer

Ons is bly jul het dit geniet! Kom gerus weer!

Buitehof Kelder
Mercia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Alles was fantasties.

Goeie waarde vir geld en goeie landowners.

Buitehof Kelder se terugvoer

Kom gerus weer kuier!

Buitehof Kelder
Karen N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Tranquility with great hospitality.

Beautiful setting, comfortable accommodation, very friendly hosts and wonderful treats, like good coffee, rusks, chocolates, flowers and Charlotte Rhys toiletries. We had a wonderful time.

Buitehof Kelder se terugvoer

It is lovely to see that guests enjoy the small details! Thank you for your stay!

Buitehof Kelder
Gerhard S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Puik verblyf.

Die plaas en omgewing is perfek vir 'n rustige verblyf.

Sue G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G

Delightful accommodation. Great beds. Grand showers.

Thoroughly enjoyed our visit. Host is so accommodating. If you love a getaway from it all Buitehof Kelder is your go to.

Buitehof Kelder se terugvoer

Thank you for the lovely recommendation!

Buitehof Kelder
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustig in ’n plaasomgewing.

Gee ’n plaaservaring in ’n wyn- en sitrusomgewing.

Ralda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralda G

Tranquil and peaceful in beautiful and safe surroundings.

We enjoyed the stay in well-kept and safe facility. Friendly dogs and owner.

Rinske N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinske N

Lovely stay and very helpful and friendly hosts.

Beautiful cottage on a lovely farm. It was very clean and neat. It is also located in a lovely area, close to town. The hosts were very helpful and friendly. I would recommend.

Petro W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro W

Uitstekend.

Gasvry beeldskoon, was regtig 'n fantastiese plek om in te bly. En dit was baie baie skoon en netjies en veilig.

Inge E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge E

Goeie verblyf naby alles vir 'n troue op Robertson.

Ons het heerlik gekuier! Dis so mooi en rustig op die plaas en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer hier bly.

Jeanne D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

An absolute gem. A beautiful modern cottage with breathtaking views.

Madeleine is a great host. She has furnished the cottage with a lot of love and attention to detail. The cottage is modern, comfortable and spotless. It surpassed expectations and I will definitely recommend Buitehof to anyone travelling in that area.

Priscilla B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Uitstekende gasvrou. Super netjiese eenheid met kraakvars linne. Die eenheid is in ’n prentjie mooie omgewing geleë.

Ons het so tuis gevoel by Buitehof Kelder omdat die eenheid netjies was met kraakvars linne, handdoeke en kombuisgereedskap.

Ronell B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell B

Amazing!

Absolutely amazing naweek! Skoon, netjies, gerieflik met alles wat jy nodig het. Naby genoeg aan Roberson maar lekker op 'n plaas! Vriendlike familie wat die plaas besit, ons sal beslis weer gaan!

Buitehof Kelder se terugvoer

Ag, maar dit is lekker om hierdie terugvoering te kry.

Kom asb weer, ons is besig om 'n kaggeltjie in te sit.

Buitehof Kelder
Adriaan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Fantasties. Stort uit die boonste rakke.

Heerlik gekuier soos net in die wynland!

Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Luilekker en rustig met baie vars lug en hartlike gasvrye "huis-ouers"

Hier waar Klara en Dina 'n mens net vriendelik ontvang en eienaars wat 'n mens so welkom laat voel, waarvoor meer kan 'n mens vra. 'n Gastehuis met 'n verskil. Huislikheid en ongekunstelde gerief. Vir my soos 'n tuiste weg van my huis gevoel en ek wou sommer nog baie lank daar gebly het, Sal graag eendag wi terug gaan vir meer!

Alida D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Rustigheid.

Het heerlik gerus. Baie netjies met baie ekstra details soos vars blomme, masjien koffie en vriendelike ontvangs.

Riana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Ons kuier was rustig en kalm.

Ek sal Buitehof Kelder vir enige reisiger aanbeveel. Ons gasvrou, Madeleine was baie vriendelik gewees en baie behulpsaam. Daar was selfs braaihout vir 'n inpromto braai gewees. Die geselsies met die res van die familie was baie aangenaam gewees en die hondekinders was 'n fees. Alles was baie netjies en baie gerieflik gewees. Ons is baie spyt dat ons net een aand oorgeslaap het en gaan beslis in die toekoms weer by Buitehof 'n draai maak.

Melanie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie L

Pragtige moderne kothuis op dié rustigste plaas.

Die kothuis is baie modern, baie goed toegerus en alles wat jy nodig het. Tot beskuit word saam met die koffie voorsien! Baie oulike braai-boma en lekker stoep! Ruim kamers en vriendelike hondekinders wat kom groet - sal dit sterk aanbeveel!

Ettienne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne C

Baie lekker en rustige omgewing op plaas. Eenheid goed toegerus.

Baie lekker blyplek en rustig.

Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Heerlik, stil, mooi omgewing, gasvryheid!

Baie dankie Madeleine vir die heerlike kuier by julle. So vriendelik ontvang. Mooi skoon en netjiese verblyf. Julle het selfs gesorg dat ons genoeg hout het vir die braais. Uitstekend, hoogs aanbeveel!

Riana M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Heerlik en rustig op plaas.

Ons en vriende het dit baie geniet op die plaas. Plekkie is pragtig. Sal beslis weer gaan. Almal is vriendelik en behulpsaam op plaas. Baie dankie.

Riana R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Gesellig en gerieflik.

Slaapkamers met eie badkamer is baie mooi, gerieflike kombuis en leefvertrek met die mooiste uitsig van die stoep af, en 'n lekker groot braai!

Buitehof Kelder se terugvoer

Ek is so bly dat jul lekker gekuier het! Kom gerus weer!

Buitehof Kelder
Minrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minrie S

Tranquil absolute gem in the heart of the winelands. Very clean, spacious, best hot showers, friendly host, beautiful, safe setting. Best braai area with wingerd stompies provided.

Our friendly, helpful hostess Madelein made us feel welcome from the second we booked. She went out of her way to make sure our stay is comfortable and enjoyable. The cottage was very clean and has everything you need. It is just outside Robertson and easy to find. The surrounding is safe and there is a lovely dam for kids to go and explore. It is close enough to walk to but not so close that is poses as a danger for smaller kids. The view and area is beautiful. The beds very comfortable. Showers big and super hot water. The braai area is a treat and they have wingers stompies which is an treat.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dit was so lekker om jul hier te hê en ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het! Kom gerus weer!

Buitehof Kelder
Kenneth S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S

Ongelooflike waarde vir geld.

Die eenheid het absoluut alles wat jy nodig het, voeg dan by die pragtige tuin en uitsig en jou verblyf is perfek!

Buitehof Kelder se terugvoer

Dit was die grootste plesier om julle op die plaas te hê. Kom gerus gou weer.

Buitehof Kelder
Birgit E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgit E

Absolutely loved the serenity.

The cottage has been furnished with much love and attention to detail. It was spotless and had everything one would need in a self-catering cottage, down to home baked rusks! We loved the fire pit, the outdoor seating area, the fact that our car was parked in the shade in the sweltering heat. We will surely be back!

Christiaan C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Baie mooi area, wooneenheid prakties en die gasvryheid was topklas.

Die wooneenheid was skoon, netjies en het beskik oor meer as meeste selfsorgeenhede. Baie goeie ontvangs en gasvrou was beskikbaar en uiters behulpsaam reg deur die naweek. Ons het toegang gehad tot die plaas, boorde en staproetes. Beslis 'n ervaring wat ek sal aanbeveel en plek wat ek weer wil besoek.

Ben V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Mooi omgewing en rustig. Baie vriendeike gasvrou.

Mooi en netjiese plaas. Vriendelike en aangename gasvrou en -heer. Die rustigheid is ’n groot plus.

Nicoleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S

Pragtige, rustige en baie goed toegeruste woonplek.

Baie dankie vir jul vriendelike en professionele ontvangs Marlene. Ons het heerlik gekuier in julle huis. Dit is pragtig skoon, mooiste dekor, baie rustige omgewing. Kombuis is volledig toegerus en beddegoed heerlik skoon en vars. 'n Onvergeetlike ervaring!

Buitehof Kelder se terugvoer

Baie dankie vir die mooie resensie! Ons is so bly dat jul lekker gekuier het!
Kom gerus weer!

Buitehof Kelder
Rehana T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana T

Goeie gasvryheid, baie mooi plek!

Dankie Madeleine! Baie netjies and rustige plek, ons sal beslis vir Buitehof aanbeveel.

Anja L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Plaas wegbreek.

Ons het heerlik gebly op Buitehof Kelder. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en Coco en Klara het ons toe gegooi met hul liefde. Sal graag weer wil terugkom!

Alizia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizia M

Beautiful modern place!

We loved our one night stay at Buitehof! The unit is lovely decorated and modern with all the necessary requirements for a self-catering unit! We enjoyed having some wine under the front vine pergola and a lovely braai at the back boma. We will definitely recommend Buitehof to anyone finding themselves in the area. Lovely and friendly hosts and dogs!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige moderne plek!

Ons was mal oor verblyf by Buitehof! Die eenheid is pragtig versier en modern met al die nodige vereistes vir 'n selfsorg-eenheid! Ons het geniet van wyn onder die voorste wingerdprieël en 'n heerlike braai by die boma gater. Ons sal Buitehof beslis aanbeveel aan enigiemand wat hulself in die omgewing bevind. Pragtige en vriendelike gashere en honde!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Buitehof Kelder se terugvoer

Ag baie dankie vir die mooi ‘review’! Kom asb weer! Groete

Buitehof Kelder
Michelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie gemaklik, skoon, netjiese plek. Goeie gasvryheid van die eienaars. Lieflike honde!

Weereens dankie Madeleine. Ons het dit vreeslik baie geniet. Glo ons sien julle gou weer.

Ruan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V

Stil, kalm en netjies.

Plaashuis met 'n asemrowende uitsig oor wynlande en die bergreekse. Fantastiese plek om te bly, kuier en te ontspan. Die eienaars se gasvryheid is op 'n volgende vlak, ons het skoon tuis gevoel. Die honde is nog vriendeliker as die mense!

Buitehof Kelder se terugvoer

Ons is so bly dat jul lekker gebly het.
Kom gerus weer!

Buitehof Kelder
Marilize B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Alles was perfek!

Skoon en baie netjies. Vriendelike mense en diere. Sal beslis aanbeveel.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dit was ‘n groot plesier. Ek is bly jul het dit geniet.

Buitehof Kelder
Desire O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Plekkie van goud.

Baie dankie Madelaine en familie vir julle wonderlike plekkie en al julle gasvryheid. Ons gesin het dit vreeslik baie geniet op julle mooi plaas en ons het baie welkom gevoel. Julle plekkie is lekker geleë naby alles en is pragtig versorg binne en buite. Weereens baie dankie vir 'n heerlike langnaweek, hoop om dit weer ons tuiste te maak in die nabye toekoms.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dit is so lekker om so ‘n mooi boodskap te kry. Baie dankie dat jul die woonstel in so ‘n skoon en netjiese toestand agtergelaat het. Kom gerus weer.

Buitehof Kelder
Madelein P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Skoon, netjies en praktiese verblyf.

Baie dankie Madeleine vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het heerlik gekuier en sal julle plekkie definitief aanbeveel.

Roxanne V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V

Baie mooi, skoon en lekker geleë plus bitter vriendelike eienaars.

Baie mooi, skoon en lekker geleë plus bitter vriendelike eienaars. Sal vir seker weer daar gaan draai.

Buitehof Kelder se terugvoer

Dankie dat jul by ons gebly het. Dis altyd lekker om sulke lekker gaste te hê, kom gerus weer.

Buitehof Kelder
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOczHA52gto3y4frMoLQAv3MFpbn9t44YYJwpdcVtFHnp8eF1Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 McGregor Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.837318 19.869065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang