Buitehof Kelder
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en sentraal.
Leonie V - Jun 2024
Algehele gradering
Madeleine was awesome, everything was perfect as advertised.
Marna D - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte plek om batterye te herlaai.
Sharl S - Jun 2024
Algehele gradering
Gaan definitief weer gaan.
Andre N - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Sal beslis weer gaan.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ons is bly jy het lekker by ons gebraai en gekuier!
Chere D - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it very much.
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik! Sal Buitehof Kelder graag weer wil besoek.
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Plekkie was baie skoon en netjies en ons het baie lekker daar gebly!
Carlo S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, vars plaas lewe.
Jeani D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, waarde vir geld, netjies, veilig.
Buitehof Kelder se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor as gaste dit geniet het hier by ons!
René P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustig!
Marthinus B - Sep 2024
Algehele gradering
We really did enjoy our stay and will definitely recommend this establishment.
Lees meerJorine L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig, beeldskone natuurskoon. Uiters gerieflik en lekker ingerig.
Kevin B - Okt 2023
Algehele gradering
Buitehof Kelder was perfek vir 'n naweek se wegbreek op 'n pragtige plaas met 'n baie akkommoderende eienaar.
Debbie B - Okt 2023
Algehele gradering
Extremely well catered for, peaceful country getaway.
Catherine L - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderfully relaxing. Comfortable accommodation. No loadshedding - farm on solar heating.
Buitehof Kelder se terugvoer
It was lovely to host you! And the Apple pie was absolutely amazing!!!
Take care and hope to see you again!
Claudette M - Jul 2023
Algehele gradering
A super place to stay!
Buitehof Kelder se terugvoer
We are so glad that you have enjoyed your stay with us! Please come again!
Lauie B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike mense en baie hulpvaardig.
Buitehof Kelder se terugvoer
Dis e heerlik om sulke terugvoering te kry! Kom asb weer!
Riana V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ons is bly jul het dit geniet by ons!
Louié K - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige oase.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ons is bly jul het dit geniet! Kom gerus weer!
Mercia V - Des 2022
Algehele gradering
Alles was fantasties.
Buitehof Kelder se terugvoer
Kom gerus weer kuier!
Karen N - Jul 2022
Algehele gradering
Tranquility with great hospitality.
Buitehof Kelder se terugvoer
It is lovely to see that guests enjoy the small details! Thank you for your stay!
Gerhard S - Jan 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Sue G - Sep 2022
Algehele gradering
Delightful accommodation. Great beds. Grand showers.
Buitehof Kelder se terugvoer
Thank you for the lovely recommendation!
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig in ’n plaasomgewing.
Ralda G - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil and peaceful in beautiful and safe surroundings.
Rinske N - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely stay and very helpful and friendly hosts.
Petro W - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Inge E - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf naby alles vir 'n troue op Robertson.
Jeanne D - Sep 2021
Algehele gradering
An absolute gem. A beautiful modern cottage with breathtaking views.
Priscilla B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou. Super netjiese eenheid met kraakvars linne. Die eenheid is in ’n prentjie mooie omgewing geleë.
Ronell B - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing!
Buitehof Kelder se terugvoer
Ag, maar dit is lekker om hierdie terugvoering te kry.
Kom asb weer, ons is besig om 'n kaggeltjie in te sit.
Adriaan K - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties. Stort uit die boonste rakke.
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Luilekker en rustig met baie vars lug en hartlike gasvrye "huis-ouers"
Alida D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Riana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons kuier was rustig en kalm.
Lees meerMelanie L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige moderne kothuis op dié rustigste plaas.
Ettienne C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing op plaas. Eenheid goed toegerus.
Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, stil, mooi omgewing, gasvryheid!
Riana M - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig op plaas.
Riana R - Nov 2020
Algehele gradering
Gesellig en gerieflik.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ek is so bly dat jul lekker gekuier het! Kom gerus weer!
Minrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Tranquil absolute gem in the heart of the winelands. Very clean, spacious, best hot showers, friendly host, beautiful, safe setting. Best braai area with wingerd stompies provided.
Lees meerBuitehof Kelder se terugvoer
Dit was so lekker om jul hier te hê en ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het! Kom gerus weer!
Kenneth S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Buitehof Kelder se terugvoer
Dit was die grootste plesier om julle op die plaas te hê. Kom gerus gou weer.
Birgit E - Feb 2020
Algehele gradering
Absolutely loved the serenity.
Christiaan C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi area, wooneenheid prakties en die gasvryheid was topklas.
Ben V - Des 2020
Algehele gradering
Mooi omgewing en rustig. Baie vriendeike gasvrou.
Nicoleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige en baie goed toegeruste woonplek.
Buitehof Kelder se terugvoer
Baie dankie vir die mooie resensie! Ons is so bly dat jul lekker gekuier het!
Kom gerus weer!
Rehana T - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie gasvryheid, baie mooi plek!
Anja L - Jun 2019
Algehele gradering
Plaas wegbreek.
Alizia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful modern place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige moderne plek!
Ons was mal oor verblyf by Buitehof! Die eenheid is pragtig versier en modern met al die nodige vereistes vir 'n selfsorg-eenheid! Ons het geniet van wyn onder die voorste wingerdprieël en 'n heerlike braai by die boma gater. Ons sal Buitehof beslis aanbeveel aan enigiemand wat hulself in die omgewing bevind. Pragtige en vriendelike gashere en honde!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ag baie dankie vir die mooi ‘review’! Kom asb weer! Groete
Michelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon, netjiese plek. Goeie gasvryheid van die eienaars. Lieflike honde!
Ruan V - Aug 2019
Algehele gradering
Stil, kalm en netjies.
Buitehof Kelder se terugvoer
Ons is so bly dat jul lekker gebly het.
Kom gerus weer!
Marilize B - Okt 2018
Algehele gradering
Alles was perfek!
Buitehof Kelder se terugvoer
Dit was ‘n groot plesier. Ek is bly jul het dit geniet.
Desire O - Aug 2018
Algehele gradering
Plekkie van goud.
Buitehof Kelder se terugvoer
Dit is so lekker om so ‘n mooi boodskap te kry. Baie dankie dat jul die woonstel in so ‘n skoon en netjiese toestand agtergelaat het. Kom gerus weer.
Madelein P - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en praktiese verblyf.
Roxanne V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en lekker geleë plus bitter vriendelike eienaars.
Buitehof Kelder se terugvoer
Dankie dat jul by ons gebly het. Dis altyd lekker om sulke lekker gaste te hê, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang