Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitehof Kelder

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marietjie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker en sentraal. Baie netjies en veilig. Baie mooi area. Privaat en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Madeleine was awesome, alles was perfek soos op die advertensie. Awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte plek om batterye te herlaai. Heerlike plek. Gasvrou gee aandag aan detail. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharl S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gaan definitief weer gaan. Vreeslik skoon, netjies en so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker. Sal beslis weer gaan. Dit was ongelooflik lekker. Die beste was vir seker die lekker wingerd stokke waarmee ons kon braai teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Ons is bly jy het lekker by ons gebraai en gekuier!

Chere D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Loved it very much. Loved it very much. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik! Sal Buitehof Kelder graag weer wil besoek. Aangenaam verras gewees. Plaas is pragtig en eienaars is baie gasvry. Baie netjies en gerieflik. Mooiste stoep met 'n pragtige uitsig. Gasvrou doen daai ietsie ekstra om mens spesiaal te laat voel - vars blommetjies, nougat op die bed. Sal volgende keer graag vir langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Plekkie was baie skoon en netjies en ons het baie lekker daar gebly! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker, vars plaas lewe. Baie lekker. Lekker plaas lewe en die kinders geniet die honde baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeani D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtig, waarde vir geld, netjies, veilig. Het 'n wonderlike tyd gehad! Die plekkie en plaas is so mooi. Sal 100% weer daar bly as ek weer in die omgewing is. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Buitehof Kelder
Dit is altyd lekker om te hoor as gaste dit geniet het hier by ons!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOczHA52gto3y4frMoLQAv3MFpbn9t44YYJwpdcVtFHnp8eF1Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 McGregor Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.837318 19.869065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang