Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage is 'n selfsorg-eenheid geleë op 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge, wat deel is van die Rooiberg Breederivier Bewarea en produseer granate, wingerde en unieke boetiekwyne sowat 20 km vanaf Robertson. Dit is ideaal vir natuur- en voëlliefhebbers, stappers, paartjies, gesinne, toevlugsoorde of groepe.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyt-eiland met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel.

Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en braaigeriewe. Dit sluit ook 'n privaat plonspoel en parkeerplek op die perseel in.

Daar is geen mobiele ontvangs by die kothuis nie aangesien dit in 'n kloof met berge rondom geleë is. Mobiele ontvangs is egter beskikbaar op die plaas by die ingang van die kloof, ongeveer 1 km verder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA219c47820a41de5f7b7b77f18256eff5619c25e575d60ef348fed290c9294cbd1d42b7d886e969dbfab001609744b2a2bc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.717032269286 19.767032367705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang