Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Dena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

God's little piece of heaven. To feel like you are the only people on earth is a rare experience. We stayed in Witkruis Cottage and the views all around the cottage are things you dream of. Mountains behind you, mountains in front of you and mountains to the side of you. Inside is comfortable and quaint with everything you need. We loved the experience of solar and gas and comfortably cooked meals and made coffee. The bed was super comfortable and we slept like the dead. The bathroom is a lovely size with the most amazing views while you shower. We enjoyed a walk to the other cottages and house and mountain biking between the vineyards. I didn't want to pack up and go home to the suburbs. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Thank you Dena, for your lovely review - we appreciate it! We are so happy that you enjoyed your stay, the mountain views, and the peace and serenity. We look forward to welcoming you back soon, Blessings Marié

Micaela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Quite, peaceful, stunning views, rustic, remote. Always amazing. I have been there 3 times now and each time is better than the last. No signal, which is perfect. Stunning views. Has a hot tub, which is the best part. Definitely going back again. One of my favourite places to go for a remote getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Thank you for your lovely review, Micaela! We are happy that you enjoyed your stay, and it is a pleasure to welcome you back every time. We look forward to seeing you again soon... Blessings, Marié

Ashley R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Wonderlike plek waar jy vrede vir jou siel vind. Het alles so geniet en dit is so mooi daar. Van die mooi huis tot die pragtige bome en plante. Kan nie wag tot ons weer kan gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Ashley. Dit is voorwaar 'n plek waar jy vrede vir jou siel vind. Ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom. Blessings Marié

Candice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Great atmosphere. Breathtakingly beautiful. The hiking trail is a little overgrown and the hot water in the shower is a little tricky to work out, but overall just everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Thank you for your review, Candice. We are thrilled that you enjoyed our beautiful piece of nature in the mountains. We look forward to welcoming you back soon. Blessings, Marié

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Mooiste huisie tussen die bome wat ernstig aandag kort. Baboons Gift is die mooiste huisie met die lekkerste stoep in die bome, maar die plek kort ernstige onderhoud en 'n goeie skoonmaak. Dit reën binne op die bed en op die tafel op die stoep a.g.v. lekkasies. Die gasgeyser benodig 'n goeie diens en die kragstelsel ook. Daar is goggas wat in daardie rietdak nesgemaak het en orals uitkruip. Gelukkig het ek Doom saamgevat. Die badkamer het amper 'n gogga-mat gehad, so baie was daar. As die dak oorgedoen word, die geyser en kragstelsel gediens word, en die plek goed geskrop word, sal ek weer gaan. Baie behulpsaam, maar kon ook net soveel doen omtrent die krag en geyser. Ek het nie my 3de aand gebly nie, want ek het nie kans gesien vir 'n koue stort en die kragstelsel wat heelnag skreeu nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Yolanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2024

Underwhelming. Would not return. Beautiful scenery in nature reserve. Very isolated setting. No cell reception. Loads of spiders and frogs in the house. Only one of the two showers had hot water. No honesty basket filled with products as advertised. The splash pool was empty so we couldn't swim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marie
Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Thank you for your review, Yolanda. Our nature-loving guests love the beautiful setting in the mountains and especially getting away from cell reception, to really switch off, relax and connect with each other. We have never found frogs in the homestead. The homestead was thoroughly cleaned the morning before your arrival, but as it was raining the whole weekend, an odd spider might have found refuge to escape the rain. We always ask our guests to let us know as soon as they have a problem or need assistance, so that we can address and solve the problem as soon as possible. We hope you enjoyed your complimentary bottles of wine. Blessings, Marié.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gideon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie rustig en lekker gebraai op die buitebraai en stoep - 'n wenner. Baie rustig en 'n ideale plek om weg te kom van alles - selfone, TV, ens. Die gasgeyser en stort kort egter baie dringend aandag. Ons het volgens versoek glad nie aan die geyser gestel nie, maar kon net eenkeer vir sowat 40 sekondes 'n warm stort geniet in die drie dae se verblyf. Die geyser skakel aan, maar gaan nie bokant 18C nie. Die gasstofie vat ook 'n leeftyd om net twee koppies water te kook.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie mooi plaas, rustig en privaat. Sal graag weer in die somer wil gaan, was te koud om die houtvuurbad te gebruik. Maar ons het die rustige wegbreek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2023

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 625 nouVanaf R9 031 per nag, vir 17 mense 78 5 1 4 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang