Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 78 resensies vir Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Dena L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dena L

God's little piece of heaven.

To feel like you are the only people on earth is a rare experience. We stayed in Witkruis Cottage and the views all around the cottage are things you dream of. Mountains behind you, mountains in front of you and mountains to the side of you. Inside is comfortable and quaint with everything you need. We loved the experience of solar and gas and comfortably cooked meals and made coffee. The bed was super comfortable and we slept like the dead. The bathroom is a lovely size with the most amazing views while you shower. We enjoyed a walk to the other cottages and house and mountain biking between the vineyards. I didn't want to pack up and go home to the suburbs. I will be back.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you Dena, for your lovely review - we appreciate it!

We are so happy that you enjoyed your stay, the mountain views, and the peace and serenity.

We look forward to welcoming you back soon,

Blessings

Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Micaela M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela M

Quite, peaceful, stunning views, rustic, remote.

Always amazing. I have been there 3 times now and each time is better than the last. No signal, which is perfect. Stunning views. Has a hot tub, which is the best part. Definitely going back again. One of my favourite places to go for a remote getaway.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your lovely review, Micaela! We are happy that you enjoyed your stay, and it is a pleasure to welcome you back every time. We look forward to seeing you again soon... Blessings, Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Ashley R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

Fantasties!

Wonderlike plek waar jy vrede vir jou siel vind. Het alles so geniet en dit is so mooi daar. Van die mooi huis tot die pragtige bome en plante. Kan nie wag tot ons weer kan gaan nie.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Ashley. Dit is voorwaar 'n plek waar jy vrede vir jou siel vind.

Ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.

Blessings
Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Candice L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice L

Great atmosphere.

Breathtakingly beautiful. The hiking trail is a little overgrown and the hot water in the shower is a little tricky to work out, but overall just everything!

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your review, Candice.

We are thrilled that you enjoyed our beautiful piece of nature in the mountains. We look forward to welcoming you back soon.

Blessings,
Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Wilna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna M

Mooiste huisie tussen die bome wat ernstig aandag kort.

Baboons Gift is die mooiste huisie met die lekkerste stoep in die bome, maar die plek kort ernstige onderhoud en 'n goeie skoonmaak. Dit reën binne op die bed en op die tafel op die stoep a.g.v. lekkasies. Die gasgeyser benodig 'n goeie diens en die kragstelsel ook. Daar is goggas wat in daardie rietdak nesgemaak het en orals uitkruip. Gelukkig het ek Doom saamgevat. Die badkamer het amper 'n gogga-mat gehad, so baie was daar. As die dak oorgedoen word, die geyser en kragstelsel gediens word, en die plek goed geskrop word, sal ek weer gaan. Baie behulpsaam, maar kon ook net soveel doen omtrent die krag en geyser. Ek het nie my 3de aand gebly nie, want ek het nie kans gesien vir 'n koue stort en die kragstelsel wat heelnag skreeu nie.

Yolanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolanda V

Underwhelming. Would not return.

Beautiful scenery in nature reserve. Very isolated setting. No cell reception. Loads of spiders and frogs in the house. Only one of the two showers had hot water. No honesty basket filled with products as advertised. The splash pool was empty so we couldn't swim.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your review, Yolanda. Our nature-loving guests love the beautiful setting in the mountains and especially getting away from cell reception, to really switch off, relax and connect with each other. We have never found frogs in the homestead. The homestead was thoroughly cleaned the morning before your arrival, but as it was raining the whole weekend, an odd spider might have found refuge to escape the rain. We always ask our guests to let us know as soon as they have a problem or need assistance, so that we can address and solve the problem as soon as possible. We hope you enjoyed your complimentary bottles of wine. Blessings, Marié.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gideon B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Baie rustig en lekker gebraai op die buitebraai en stoep - 'n wenner.

Baie rustig en 'n ideale plek om weg te kom van alles - selfone, TV, ens. Die gasgeyser en stort kort egter baie dringend aandag. Ons het volgens versoek glad nie aan die geyser gestel nie, maar kon net eenkeer vir sowat 40 sekondes 'n warm stort geniet in die drie dae se verblyf. Die geyser skakel aan, maar gaan nie bokant 18C nie. Die gasstofie vat ook 'n leeftyd om net twee koppies water te kook.

Estelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D

Baie mooi plaas, rustig en privaat.

Sal graag weer in die somer wil gaan, was te koud om die houtvuurbad te gebruik. Maar ons het die rustige wegbreek baie geniet.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Micaela M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela M

Absolutely amazing. Middle of nowhere and perfect.

See stars

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your lovely review, Micaela - we are glad that you enjoyed your stay in our little piece of heaven!

We look forward to welcoming you back soon.

Blessings
Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Johnny L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny L

Ongelooflik lekker, rustig en in die natuur.

As jy wil wegbreek van die stad en besige lewe dan beveel ek sterk hierdie bestemming aan. Let net wel hier in nie sein nie so jou foon gaan nie werk nie.

Willem S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Uitstekende ligging.

Akkommodasie kan doen met opknapping. Baie vriendelike personeel. Bergwater baie lekker!

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Herman D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Presies wat ons na uitgesien het, 'n paar dae in die natuur .

Ons het in Swarkruis kothuis gebly, die uitsig van die stoep op was pragtig, die staproetes duidelik aangewys, die voel lewe verassend en alles in die huisie het gewerk.

Anne T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne T

Old style home in beautiful setting.

The house could do with some maintenance but we feel it was worth every cent! Sadly the dam was almost empty. Lovely big fridges. Wonderful to be in nature with no WiFi or cell reception to distract. Will definitely be back!

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your positive review, Anne.

We are glad that you enjoyed your stay in nature at Buitenstekloof without any digital interference. It surely refreshes body, soul and spirit! We look forward to welcoming you back soon.

Blessings
Marié

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Alfred K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred K

Fantasties.

Perfekte plek vir ’n rustige naweek weg van die gedruis van die stad af.

Richard T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T

Wonderful retreat into nature

We decided to get away from the city for a few days, and chose the cottage because it has no WiFi signal. Much to our surprise, even our teenage daughters loved the holiday - enjoy walking, riding their bikes, paddling on the dam and just relaxing - and even asked to stay a few extra nights. The cottage is rustic but charming, and the setting is exquisite.

Buitenstekloof Pomegranate Homestead se terugvoer

Thank you for your lovely review. We are so glad that your whole family enjoyed your weekend away - it surely is a place to connect again with nature and with each other!
We look forward to welcoming you back in the near future!

Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Pieter B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie rustig.

Dis 'n baie lekker plek om weg te breek in die natuur.

Chris V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

We only stayed one night but did take a short walk to the manor house.

Would love to come again and explore the hiking trails. Beautiful surroundings.

Rainier G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rainier G

Fantasties, rustig, natuurskoon.

Heerlik gekuier by Buitenstekloof, sal definitief weer 'n draai kom maak.

Ivette T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ivette T

Heeltemal wat ons nie verwag het nie.

Alhoewel die plekkie pragtig en afgeleë is, alles mooi skoon en netjies in die huisie is, was dit tog teleurstellend om te sien dat die foto's op die webwerf glad nie ooreenstem oor hoe dit werklik was nie. As 'n mens hoor van 'n mountain pool wat 10 meter van jou huisie af is, neem jy aan dit is 'n swembad vir kinders. Nie eers te praat van die pragtige foto's wat op die webwerf is waar kinders op die rivier met 'n kano baljaar nie, dit bestaan glad nie. Sal die plekkie aanbeveel vir 'n honeymoon couple, maar glad nie vir 'n gesin met kinders nie. Die beskrywing vandat daar 'n "goodie-bag" vir alle gaste in die cottage wag, vergeet hulle om te sê dat jy vir die items moet betaal wat jy gebruik.

Rencia H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rencia H

Baie lekker en rustig.

Jy moet definitief 'n natuurliefhebber wees!

Anita R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita R

Was baie lekker.

Ligging van huisie is goed en is netjies binne.

Jarene J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarene J

Amazing location and amenities are just enough

Shower could use some work, the timer kicks in quite fast.

Melissa B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Rustigheid. Absoluut afgesonder en beeldskoon!

Onvergeetlik! Stil! So lekker!!!

Niki S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki S

Ongelooflik!

'n Moet om die siel te herlaai!

Cathrien B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Enjoyed the peace and tranquillity.

We had to stay over at Worcester for business, but wanted to combine it with peace of mind. This was the ideal place to relax after a few days of work, no TV and no internet, this was perfect for us, only the mountains and nature!

Charlotte G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G

Geniet die natuur.

Geniet die natuur en rustigheid. Alle basiese benodighede is voorsien. Geen kommunikasie met die buitewêreld nie.

Lena C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena C

Dit was heerlik en baie rustig in die mooi skoon natuur.

Dit was heerlik en baie rustig in die mooi skoon natuur. Die staproetes was heerlik. Die voëlgeluide is so mooi as jy vroegoggend wakker word. Dit is 'n heerlike plek om te gaan rus.

Christie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie C

Waar jy jou liggaam, siel en kop kan skoon kry en stresvry.

'n Wegbreekplek in die mooiste natuurskoon. Die mooiste naggeluide en varste lug wat jy kan inasem. Natuur is asemrowend. Die cottages is te dierbaar en dit het my laat terugdink aan ons tye as kinders op my ouma-hul se plaas. Iets wat elke persoon moet kom beleef. Sielsrus en ontspanning.

Vossie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vossie V

Was fantasties, weg van alles.

Hierdie is die perfekte wegbreek (van alles - tegnologie ingesluit) vir 'n natuurliefhebber.

Marisa Van Der Spuy V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa Van Der Spuy V

Salig.

Ek het verblyf geniet. Slegs teleurgesteld in die feit dat die geyser nie korrek gewerk het nie en dat die ligte na 21:00 nie gewerk het nie. Het maar die kaggel aangesteek.

Coenraad D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D

Wonderlike, afgeleë Witkruis-huisie in kloof, stilte en ver van mense af.

Baie lekker gebly, minimum geriewe, maar heeltemal genoeg.

Fanie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D

Baie rustig en stil. Aande baie koud.

Verblyf basies en ekovriendelik. Baie rustig en ontspannend. Weg van alle geraas met net die natuur om te ervaar. Goed vir liggaam en sielsrus.

Lelanie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie S

Lieflike ou plaas huis met tonne karakter.

Ons het 'n wonderlike rustige tyd gehad by Pomegranate Cottage. My enigste kritiek sal wees om dalk 'n paar batteryliggies te verskaf wat reeds gelaai is. Die krag gaan redelik vroeg af en as ons nie ons eie ligte saamgeneem het nie, sou ons in donkerte gedompel wees. Die stort koppe kan dalk ook na gekyk word en beddens is taamlik oud, maar mens verwag dit half van so ou plaashuis. Buiten bogenoemde is die mense baie vriendelike, die huis is skoon en netjies en dit is die ideale wegbreek van die stadslewe met geen selfoonsein, elektrisiteit, ens.

Fanie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie N

Rustig.

Daar is 'n paar dinge wat ek net onder bestuur se aandag bring. 1. Die brandblusser is 6 jaar laas gediens en is op verkeerde plek geplaas. Agter voordeur aan bracket sou meer bekombaar wees. 2. Die oppervlakte van sement is taai en goed sit vas. Veral waar stofie staan. 3. 'n Vlieplak sal handig wees. Ek glo nie iemand pak vlieëdoder in nie. 4. Gordyn by stort se venster is 'n moet asb. Verder is dit baie lekker om daar te kuier.

Elria S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elria S

Ons het lekker gekuier en berge was mooi.

Daar kort bordjies om aan te dui waar om af te draai, want amper die voertuig beskadig om deur doringtakke te moes ry. Julle het pragtige prente van water en mense roei en dis geriewe waarvoor ons betaal het, toe is daar niks water nie. Dis oneties en vals bemarking, julle moet 'n aanduiding sit om te sê daar is nie water in die dam nie.

Sumari S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sumari S

Baie mooi natuurskoon. Nie geskik vir naweekverblyf nie.

Ja, ek kan dit aanbeveel vir die natuurskoon, maar ek sal dit nie aanbeveel vir 'n hele naweek nie. Batterykrag is nie voldoende nie. Wintermaande is baie koud om te stort. Stort is hopeloos te groot en oop met gasgeyser wat ook nog sukkel om by te bly. Dink nie dit was die prys werd nie. Kasdeur in kombuis het af geval. Ou gordyne. Nie baie moeite en tyd of geld is aan die plekkie spandeer nie. Gelukkig het ons net daar geslaap en was heeldag uit, anders weet ek darem nie hoe die sonpanele en gas dit sou hou nie.

Edwina P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Edwina P

It wasn’t clean and the owner only got to our problems when our stay was over.

The place had mouse droppings, it wasn’t clean and we weren’t given the amount of beds that we paid for.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carol M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Beautiful, unspoilt and peaceful.

For those who like a quiet and secluded spot, this is perfect. The gas fridge needs work. It does not keep items sufficiently cold. Alright for a day or two but not longer than that.

Chantal K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

A tranquil, beautiful piece away from all normal life and bringing you back to nature.

A stunning weekend get away. The bird life is wonderful and the sound of nature calls. Nice hikes and a great get away if you want to just relax and rejuvenate or perfect to go with friends for fun filled hikes and getting back to nature.

Elizna T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna T

Fantastiese wegbreek vanaf die stad se gejaag.

Wat 'n heerlike ondervinding! Wegbreek van die gejaag van die stad met als wat mens benodig om 'n rustige gesinsnaweek in die natuur te geniet.

Pierre L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Baie lekker goedkoop wegbreeknaweek vir iemand wat 'n lekker breuk soek!

'n Heerlike verblyf en wegbreeknaweek! Dit was heerlik om sonder krag en net die basiese behoegtes te kon bly! Die solar krag was groot hulp, maar ook die gastoevoer was baie lekker! Dit was heerlik om weg te kom van selfone en weer in aanraking te kon wees met die natuur! Ons kyk uit vir die volgende wegbreek!

Hanno V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno V

Die verblyf was ongelooflik.

Wonderlike atmosfeer en werklik gelukkig met diens sowel as verblyf.

Vanzyl K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanzyl K

Perfek.

Was besonders lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek naweek. Perfek om te ontsnap van die gejaag van die stad en om af te skakel aangesien daar geen sein is nie.

Karel S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel S

Skitterend en sielsverkwikkend!

Wat 'n heerlike wegbreek in die berge! Hier kan jy werklik ontspan en terugkeer na die meer basiese dinge in die lewe. Die verblyf is eenvoudig, tog netjies, alhoewel die huisies binne kan doen met 'n lagie verf. Alhoewel mens nou nie dit juis raaksien wanneer jou gedagtes vasgevang raak deur die berge wat jou omring nie! Die wynproe, wat ingesluit is by die verblyf, is heerlik.

Juanita J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Rustig en weg van alles en almal.

Ons het die kuier baie geniet. Rustig en weg van alles en almal. 100% kwaliteit tyd saam jou geliefde. Sou dit waardeer het as daar vir ons gesê was watter tipe motor geskik was vir die trip na die cottages. Sal definitief weer bespreek, maar met 'n geskikte motor.

Carl L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carl L

Ons het in witkruis kothuis gebly en dit het die mooiste uitsig na alle kante en rus vir jou siel.

Witkruis kothuis het regtig die mooiste uitkyk oor die berge en die stilte is fantasties. Die kothuis was skoon en daar was altyd warm water.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Kobus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S

Goed indien jy stille afsondering, ook van selfoon verlang.

Stilte in die berge met die noodsaaklikste huisvesting.

Hilde R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hilde R

Lovely place and very quiet, but the accommodation is unfortunately neglected.

The cottage has clearly been set up splendidly and generously some years ago. It has a lovely porch, good layout with a generously sized bed and bathroom. Unfortunately it currently shows clear signs of neglect with little attention to maintenance or care and gives the distinct impression that owners/management have lost interest in the business. Herewith a list of some of the issues: fish moths in pots and pans, kitchen floor was grimy, no plugs in kitchen zinc so one could not wash dishes properly, kitchen plumbing was shoddy, incomplete cutlery, gas heating of water kicked out after 2 minutes, dirty cloths seem to have been used to clean surfaces and left dirt marks on e.g. cupboard doors, solar electricity lights and chords have been badly installed, mattresses have lost their form and we turned them over to get a firmed feel, magazines were old (2011). The most annoying issue, however, was the electricity inverter which had a buzzing ventilator that disturbed the splendid silence twice per minute.

Arno W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Arno W

Ligging pragtig, maar verblyf self was teleurstellend.

Daar was ongelukkig verskeie klein jakkalsies wat die naweek bederf het. Die dak lek op verskeie plekke in die kothuis. Daar was slegs op die eerste aand ligte in die slaap- en badkamer. Die gordyne in die slaapkamer het telkemale afgeval. Die slaapkamer het nie 'n deur nie en dit maak die kamer nogal koud en indien daar nog mense sou wees, kan privaatheid problematies raak. Die badkamer se twee onbedekte vensters is ook nogal ongemaklik. Op 'n positiewer noot was die ligging iets besonders veral as mens saans die maan oor die bergtoppe sien uitklim.

Flip J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Flip J

Die huise is nie soos op die advertensie nie, skep verwarring. Miskien is die prentjie van ander huise.

Ek het reeds 'n verslag na Buitenkloof gestuur. Hier was ook geen ys beskikbaar nie want die gasyskas was nie lank genoeg voor ons aankoms aangeskakel nie. Die vrieskas het wel gewerk. Badkamer en stort het nie skoon gelyk/gevoel nie. Geen gordyn nie. Ek kon nie stort nie want miskien het ek nie die gas gebruik verstaan nie, maar elke keer as ek die koue kraan oopdraai om die water te reguleer dan gaan die gas dood. Baie gesukkel en toe gelos. Die dak het gelek en water op my vrou se voete, papnat gewees, moes toe ander plan maak.

Sherri W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sherri W

Overpriced.

Way overpriced. One of the cottages didn’t have any lights that work or any hot water.

Frederick L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frederick L

Baie rustig, die netheid is egter nie goed nie en plek is nie skoon nie.

Definitief aandag gee aan renovasie, asook netheid, veral die stort en die algehele toestand van netheid is swak. Glad nie aan te beveel vir enige persoon nie.

Maurits K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maurits K

Dit was ietwat teleurstellend.

Die kombuistoonbank was vol stof. Die braai het geen braai-grid gehad nie. Die stoep was onnet ons moes self die stoele na die stoep dra en skoonmaak. Die gas geyser vir die badkamer by slaapkamer het net koue water uitgelaat.

William B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Een van die beste vakansies ooit.

Dit was ongelooflik! Die natuurskoon en ligging van die verblyf maak dit definitief die moeite werd!

Alida D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

'n Belewenis om te kon stilraak en die mooi natuur te kon ervaar.

Het die tyd baie geniet. Huisie was goed en netjies ingerig. Sal weer besoek net langer.

Adrian V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian V

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring.

Ons het dit baie geniet. Dit was stil, ver weg van alles, pragtig geleë tussen die berge. Ek sal definitief weer daarna toe gaan.

Melt V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melt V

Baie rustig, natuurskoon.

Geen krag om selfoon te herlaai nie.

Claude S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claude S

Value for money in a rustic nature environment.

From booking to departing we had a super time, even with the average temperature being 37 degrees, which we mitigated through cold drinks, ice and watermelon. We stayed in Witkruis which was good enough for us, the shower and gas appliances working well and a bonus, which the other cottages do not offer, a stunning all round view of the mountain ranges. The access road, a single lane, is in good condition with laybys to let other vehicles pass. Being the festive period shopping in Robertson was an experience (read nightmare). The hike to the waterfall is a must and 40% of the trail is under shady trees. There is no mobile phone connection to lead you into temptation of sitting on your device all day, instead of enjoying nature and quiet. We are going back soon and will take family and friends to the Homestead. Thank you to Johan and Marie for providing and maintaining such an escape venue.

Johan C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Baie rustig en mooi.

Die kothuis is gerieflik en mens het niks meer nodig nie. Die inry van Witkruis is moeilik om met 'n kar te ry en ek het eerder onder die oprit parkeer. Daar is nie sout en peper nie, al word dit in die leêr genoem. Die kothuis kan doen met nuwe beddegoed. Ons het baie lekker ontspan.

Sandie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandie S

A perfect get-away from the city and media.

Enjoyed a wonderful weekend away to recharge. A peaceful, tranquil stay in the wilderness, surrounded by mountains. Stargazing in the still of the night - an awesome experience.

Diederick V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diederick V

Lekker rustig, perfekte plek vir 'n wegbreeknaweek.

Rustigheid. Perfek vir 'n wegbreeknaweek. Afgesluit van die besige stadslewe. Baie privaat, baie mooi.

Danie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie L

Ongemaklik.

Ongemaklik weens die volgende redes: Spinnerakke in die cottage wat indruk gee dit is nie skoon nie. Die warm stortwater kan nie beheer word nie, waterkrane is onprakties. Algemene instandhouding nie op datum, waterpype los, al die ligte werk nie.

Marileze P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marileze P

Die rustigheid van die natuur was hemels!

Plekkie was heel netjies. Gelukkig het ons voorsiening gemaak van die nodige! Ek het net my "view" gesoek soos adverteer. Bietjie bekommerd oor die veiligheid aangesien cottages so ver binne is en geen signal en daar nie rêrig n control gate is nie. Mountain pool nie rêrig vir swem nie maar bietjie vuil gelyk. Anders was ons tuiste baie lekker en rustig. Die diens wat ons ontvang het was baie goed!

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lisa J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lisa J

Teleurgesteld.

Ons was redelik teleurgesteld in ons verblyf by Rooipensie. Die akkommodasie was geboek vir 4 mense, maar 2 mense het 'n koninggroote bed gehad met en suite badkamer, terwyl die ander 2 op 'n 'sleepercouch' in die sitkamer moes slaap. Daar was geen beddegoed verskaf vir die bank. Ons het net een rolletjie toilet papier ontvang vir 4 mense vir 2 nagte! Daar was solar power, maar die ligte het saans net 20 minute gehou na die son gesak het, en daar was net 2 kerse verskaf (wat na die eerste aand al op gebruik was). Die geyser het partymaal warm gemaak, en partymaal nie en die laaste oggend was daar geen water! Ons moes rivier water in die toilet bak gooi om die toilet te trek en ons tande met gebottelde water borsel. Uiters teleurstellende ondervinding.

Elzette G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elzette G

Verblyf was nie wat ons verwag het nie.

Die omgewing is prentjiemooi. Ons het in die Baboons Gift Cottage tuisgegaan omdat ons 'n gesin van 5 is. Ons was ontnugter deur 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en slaapbank in 'n baie klein leefarea/kombuis. Ons moes self die enkelbed opmaak. Die slaapbank se 2 matrasse het nie gepas nie, gevolglik moes ons dogtertjie op die matras op die vloer slaap. Daar was slegs 1 duvet en 2 komberse vir ons 3 kinders beskikbaar. Die tweede aand het die gaste langsaan vir ons komberse geleen. Slegs 4 stoele by toonbank waar ons moes eet en a.g.v. die vrieskas was daar net sitplek vir 3. My seuns moes op die matras sit en eet. Dis 'n pragtige klein cottage in 'n baie mooi omgewing, maar heeltemal te klein vir 5 mense, soos geadverteer. Dis ideaal vir slegs 2 persone soos die cottage langsaan (wat presies dieselfde grootte is). Met matras op vloer, slaapbank wat ons moes skuif dat alles inpas, was daar weinig beweegspasie. En omdat dit baie koud was, was dit moeilik. Gelukkig was ons baie min daar a.g.v. sportverpligtinge.

Ilse A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse A

Nie weer nie. Ligte werk nie, een cottage geen warm water of yskas nie.

Alhoewel ek weet dat daar nie elektrisiteit is nie, word ligte en warm water deur gas belowe. Die ligte het presies 20 minute gebrand en dan werk dit nie meer nie, ongeag of jy die "rooi" draadjie deur die dag inprop om te laai. Geen ekstra kerse word eers verskaf nie. 'n Persoon kan ook nie bel nie, want daar is geen selfoonopvangs nie en as jou foon pap is, kan jy dit ook nie daar laai nie. Mense wat saam ons daar was het net twee aande uit die drie gebly en toe maar besluit hulle ry terug Pretoria toe. Kombuisware en meubels is oor die algemeen in swak toestand. Nie eers wasbakprop in badkamer nie.

Nico C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nico C

Die plek is vuil en was geensins gediens nie.

Hulle verwar rustic met vuil en swak vakmanskap, bedrading hang orals teen mure af. Dis geensins julle naam waardig nie.

Amelia O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O

Rustigheid vir die siel

As jy verlang na die ou plaas se rustigheid is hierdie jou plek, dit is te sê as jy heeldag op jou stoep wil sit. Kan aandag gegee word aan die skoonmaak van die kombuis area. Die mountain pool is toegegroei en die waterblommetjies het behoorlik die dam oor geneem. Die wandelroetes nie duidelik gemerk waar dit begin nie en is ook baie toegegroei.

Francois B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois B

Die rustigheid en privaatheid was onbeskryflik lekker!

Die rustigheid in die natuur tussen die berge was wonderlik maar die kothuise en omgewing het duidelik lanklaas aandag geniet. Die yskas was buite werking, die warmwater verhitting werk net nou en dan, en die wasbak se kraan het aanhoudend gelek. Die "rock pool" lyk soos iets uit 'n gruwel film, die dam is toegegroei met waterblommetjies en die kano lek. Die voetslaan pad sal jy net kan aandurf met 'n panga en 'n byl. Die foto's wat as advertensie gebruik word is baie misleidend want dis glad nie hoe dit nou daar lyk nie. Met net 'n bietjie werk en aandag kan Buitenste Kloof kothuise 'n fantastiese bestemming wees en ek sal self ook weer daar gaan kuier.

Anneli H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anneli H

Rustig

Alles heerlik in die bos en lekker rustig, maar die Baboon Cottage is verseker nie ingerig vir 4 grootmense soos dit adverteer is nie! Daar was baie min water toe ons daar was, so geen swemgeriewe.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 625 nouVanaf R9 031 per nag, vir 17 mense 78 5 1 4 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang