Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 775 R10 009 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Pomegranate Homestead is 'n selfsorghuis wat op 'n granaat-, wingerd- en unieke boetiekwynplaas sowat 20 km vanaf Robertson geleë is. Dit is ideaal vir groot gesinne, groepe en vieringe.

Hierdie sonkrag- en gasaangedrewe verblyf bied slaapplek aan 17 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n solderarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat oo in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n solderarea met 8 enkelbeddens en 'n gedeelde toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n groot gasstoof en -oond, 2 sonkrag-yskaste, 'n gasvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Boonop is 2 dagbeddens op die toegeboude stoep beskikbaar.

Hierdie verblyf het privaat braaigeriewe in die huis, op die stoep en buite. Daar is 'n privaat plonspoel langs 'n dam en bied 'n pragtige 360 grade-berguitsig. Daar is geen selfoonopvangs by Pomegranate Homestead omdat dit diep in 'n kloof geleë is en daar berge rondom is. Ontvangs is op die plaas beskikbaar sodra gaste uit die kloof beweeg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 17 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Dena L
Saam met lewensmaat
5.0
God's little piece of heaven. To feel like you are the only people on earth is a rare experience. We stayed in Witkruis Cottage and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Micaela M
Saam met lewensmaat
5.0
Quite, peaceful, stunning views, rustic, remote. Always amazing. I have been there 3 times now and each time is better than the last. N...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ashley R
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Wonderlike plek waar jy vrede vir jou siel vind. Het alles so geniet en dit is so mooi daar. Van die mooi huis tot die pragtige bome en pl...
Sien meer
Mrt 2023
Gideon B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie rustig en lekker gebraai op die buitebraai en stoep - 'n wenner. Baie rustig en 'n ideale plek om weg te kom van alles - selfone, TV, ens. Die ga...
Sien meer
Nov 2023
Estelle D
Saam met lewensmaat
4.6
Baie mooi plaas, rustig en privaat. Sal graag weer in die somer wil gaan, was te koud om die houtvuurbad te gebruik. Maar ons het die rustige wegbreek...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Pomegranate Homestead het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R11 775
R11 775 R10 009
per nag, vir 17 mense
Vanaf R11 775
R11 775 R10 009
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 775 nouVanaf R10 009 per nag, vir 17 mense 79 5 1 4 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang