Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 625 R9 031 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Pomegranate Homestead is 'n selfsorghuis wat op 'n granaat-, wingerd- en unieke boetiekwynplaas sowat 20 km vanaf Robertson geleë is. Dit is ideaal vir groot gesinne, groepe en vieringe.

Hierdie sonkrag- en gasaangedrewe verblyf bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n solderarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n solderarea met 8 enkelbeddens en 'n gedeelde toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 2 sonkrag-yskaste, 'n gasvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Boonop is 2 dagbeddens op die toegeboude stoep beskikbaar.

Hierdie verblyf het privaat braaigeriewe in die huis, op die stoep en buite. Daar is 'n privaat plonspoel langs 'n dam en bied 'n pragtige 360 grade-berguitsig. Daar is geen selfoonopvangs by Pomegranate Homestead omdat dit diep in 'n kloof geleë is en daar berge rondom is. Ontvangs is op die plaas beskikbaar sodra gaste uit die kloof beweeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 17 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 7 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 78 resensies vir Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Pomegranate Homestead het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Vanaf R10 625
R10 625 R9 031
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc677d16f798bd45d0b7df2514819528293c16ad9fdcaeebe60416d5b32455243f90d742c395262218f3e58ce8034239af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 625 nouVanaf R9 031 per nag, vir 17 mense 78 5 1 4 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.714692957013 19.769500494003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang