Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R11 775 per nag, vir 17 mense
Beskrywing
Buitenstekloof Pomegranate Homestead is 'n selfsorghuis wat op 'n granaat-, wingerd- en unieke boetiekwynplaas sowat 20 km vanaf Robertson geleë is. Dit is ideaal vir groot gesinne, groepe en vieringe.
Hierdie sonkrag- en gasaangedrewe verblyf bied slaapplek aan 17 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n solderarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat oo in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n solderarea met 8 enkelbeddens en 'n gedeelde toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n groot gasstoof en -oond, 2 sonkrag-yskaste, 'n gasvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Boonop is 2 dagbeddens op die toegeboude stoep beskikbaar.
Hierdie verblyf het privaat braaigeriewe in die huis, op die stoep en buite. Daar is 'n privaat plonspoel langs 'n dam en bied 'n pragtige 360 grade-berguitsig. Daar is geen selfoonopvangs by Pomegranate Homestead omdat dit diep in 'n kloof geleë is en daar berge rondom is. Ontvangs is op die plaas beskikbaar sodra gaste uit die kloof beweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
7 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Wynkelder
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 99
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Buitenstekloof Pomegranate Homestead het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang