Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan P - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker naweek weg.
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris!
Ons is bly julle het lekker gerus hier in ons mooi natuur en berge - ons sien uit daarna om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Blessings
Marié
Portia S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect getaway to just unplug and relax.
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Portia. We are happy that you enjoyed the serenity of our mountains, and look forward to welcome you back soon. Blessings. Marié
Heinz G - Sep 2023
Algehele gradering
Very peacefull only bird noises.
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Hi Heinz
Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay.
The waterfall hike path has been maintained recently and should not be problematic to our guests - it sure is a wonderful hike with mountains all around!
Blessings
Marié
Christene S - Apr 2022
Algehele gradering
Een met die natuur!
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christene!
Ons is bly julle het lekker gerus en die natuurlewe geniet. Die dek by die Mountain Pool is 'n wenner om al die dassies, voëls, ens te geniet, en daar is baie rus en vrede in die kloof.
Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.
Cilliers J - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike location and baie nice huisies!
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit!
Die gas geysers vra geduld en geleidelik water oopmaak, maar werk goed. Jammer om te hoor dat julle daarmee gesukkel het.
Gelukkig is daar ook die hot tub waar jy heerlik kan onspan in die berge...
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!
Blessings
Marié
Wayne M - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic location and good value.
Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer
Wayne,
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you back soon so that you can explore more.
Blessings,
Marié
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang