Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Rooipensie Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christiaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker naweek weg. Lekker naweek gehad weg vanaf die stad. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris! Ons is bly julle het lekker gerus hier in ons mooi natuur en berge - ons sien uit daarna om julle weer binnekort terug te verwelkom. Blessings Marié

Portia S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Perfect getaway to just unplug and relax. Will definitely be back. Loved the serenity of Rooipensie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Thank you for your positive feedback, Portia. We are happy that you enjoyed the serenity of our mountains, and look forward to welcome you back soon. Blessings. Marié

Heinz G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Very peacefull only bird noises. The waterfall hike path is very overgrown and needs maintenance but a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Hi Heinz Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay. The waterfall hike path has been maintained recently and should not be problematic to our guests - it sure is a wonderful hike with mountains all around! Blessings Marié

Christene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Een met die natuur! Ons het dit vreeslik geniet in die Rooipensie Cottage. Ons het die rus hier gevind wat ons nodig gehad het. Lekker by die kaggel gesit in die reën weer en direk daarna net sonskynweer buite geniet. Die Mountain Pool reg voor die huisie was ons gunsteling met al die diertjies wat daar baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christene! Ons is bly julle het lekker gerus en die natuurlewe geniet. Die dek by die Mountain Pool is 'n wenner om al die dassies, voëls, ens te geniet, en daar is baie rus en vrede in die kloof. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.

Cilliers J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Ongelooflike location and baie nice huisies! Al klagte is die feit dat die gas geysers nie goed werk nie, so stort is ’n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit! Die gas geysers vra geduld en geleidelik water oopmaak, maar werk goed. Jammer om te hoor dat julle daarmee gesukkel het. Gelukkig is daar ook die hot tub waar jy heerlik kan onspan in die berge... Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom! Blessings Marié

Wayne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Fantastic location and good value. Awsome location. Pity I could not explore a bit more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Wayne, Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you back soon so that you can explore more. Blessings, Marié

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 100

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 105
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 105
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4d6322106f76e579588d9b8d1fd4e91208a0bd20605a67521218ce9e813de4821d8738def3ca31c7f097ade63ef91f7e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 105 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71465841805 19.769521457671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang