Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Rooipensie Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christiaan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P

Lekker naweek weg.

Lekker naweek gehad weg vanaf die stad. Sal definitief weer kom.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris!

Ons is bly julle het lekker gerus hier in ons mooi natuur en berge - ons sien uit daarna om julle weer binnekort terug te verwelkom.

Blessings
Marié

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Portia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia S

Perfect getaway to just unplug and relax.

Will definitely be back. Loved the serenity of Rooipensie.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Portia. We are happy that you enjoyed the serenity of our mountains, and look forward to welcome you back soon. Blessings. Marié

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Heinz G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz G

Very peacefull only bird noises.

The waterfall hike path is very overgrown and needs maintenance but a beautiful area.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Hi Heinz

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay.

The waterfall hike path has been maintained recently and should not be problematic to our guests - it sure is a wonderful hike with mountains all around!

Blessings
Marié

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Christene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene S

Een met die natuur!

Ons het dit vreeslik geniet in die Rooipensie Cottage. Ons het die rus hier gevind wat ons nodig gehad het. Lekker by die kaggel gesit in die reën weer en direk daarna net sonskynweer buite geniet. Die Mountain Pool reg voor die huisie was ons gunsteling met al die diertjies wat daar baljaar.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christene!
Ons is bly julle het lekker gerus en die natuurlewe geniet. Die dek by die Mountain Pool is 'n wenner om al die dassies, voëls, ens te geniet, en daar is baie rus en vrede in die kloof.
Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Cilliers J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers J

Ongelooflike location and baie nice huisies!

Al klagte is die feit dat die gas geysers nie goed werk nie, so stort is ’n uitdaging.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit!
Die gas geysers vra geduld en geleidelik water oopmaak, maar werk goed. Jammer om te hoor dat julle daarmee gesukkel het.
Gelukkig is daar ook die hot tub waar jy heerlik kan onspan in die berge...
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!
Blessings
Marié

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Wayne M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Fantastic location and good value.

Awsome location. Pity I could not explore a bit more.

Buitenstekloof Rooipensie Cottage se terugvoer

Wayne,

Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you back soon so that you can explore more.

Blessings,
Marié

Buitenstekloof Rooipensie Cottage
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 925
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4d6322106f76e579588d9b8d1fd4e91208a0bd20605a67521218ce9e813de4821d8738def3ca31c7f097ade63ef91f7e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71465841805 19.769521457671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang