Buitenstekloof Witkruis Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 985 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Buitenstekloof Witkruis Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge geleë is wat granate, wingerde en unieke boetiekwyne sowat 16 km vanaf Robertson produseer. Aangesien dit deel is van die Rooiberg Breederivier-bewarea, is dit ideaal vir natuur- en voëlliefhebbers, stappers, paartjies, gesinne, toevlugsoorde of groepe.
Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, 'n yskas met vrieskas, en 'n ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dagbed met 'n matras en 'n kaggel.
Die eenheid maak oop op 'n stoep met sitplek buite en braaigeriewe. Boonop is daar 'n privaat plonspoel met asemrowende 360-grade berguitsigte.
Aangesien die kothuis in 'n kloof geleë is, is daar beperkte mobiele ontvangs, maar ontvangs is beskikbaar by die ingang na die kloof ongeveer 900m verder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Buitenstekloof Witkruis Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang