Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Witkruis Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 985 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Witkruis Cottage is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas wat granate, wingerde en unieke boetiekwyne produseer. Dit is sowat 24 km vanaf Robertson en is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dagbed met 'n matras en 'n kaggel.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek buite en braaigeriewe. Daarbenewens is daar 'n privaat plonspoel met 'n asemrowende 360 grade-berguitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annamarie D
5.0
Mooiste natuur en stilte. Die enigste probleem was die 10h00 uitgaan, so my vrou kon dit ongelukkig nie beleef nie, want sou dan moes sit en wag vir 5...
Sien meer
Nov 2023
Marita K
Saam met lewensmaat
5.0
Godgelooflike ervaring om so naby aan jou Skepper se skepping te kon wees. Weens onvoorsiene omstandighede buite ons beheer (stormweer) moes ons noodg...
Sien meer
Sep 2023
Remke O
5.0
Solitude. Quietness. Setting is unbelievable. An excellent 3-night break away to read and do nothing. There was a massive storm and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Helga U
Saam met lewensmaat
5.0
Buitenstekloof Mountain Cottages het ons wildste verwagtinge oortref! In die 2 dae wat ons hier was, het dit gevoel asof ons vir 'n week lank op vakan...
Sien meer
Apr 2023
Kathryn B
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven is a place on earth... And we found it at Buitenstekloof Mountain Cottages! The rustic simplicity of Witkruis Cottage was exactl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 100

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitenstekloof Witkruis Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 985
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 985
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75e13fd449350b78fa7f0fd6ad6e5e24ac58b717d5cde077d7ca6f6f919a972353f1af65301280a90c272e0720d6e0d0ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 985 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72074462685 19.765197736739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang