Bukela Game Lodge
Beskrywing
Die Luukse Koningsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie suite is apart van die hooflodge en dit word met houtpaadjies verbind. Die kamer het ook lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n privaat houtdek, 'n kaggel, yskassie en 'n buitestort vir diegene wat braaf genoeg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
'n Bewaringsfooi word op gaste se rekening gevoeg en moet met vertrek betaal word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spa-bad, toilet en 'n wasbak. Verder is daar lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n privaat houtdek, kaggel, yskassie en buite-stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
'n Bewaringsfooi word op gaste se rekening gevoeg en moet met vertrek betaal word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tent het ook lugversorging, elektriese komberse, 'n kroegie en houtkaggel. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en uitkykdekke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Minikroeg
Prys sluit in
Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
'n Bewaringsfooi word op gaste se rekening gevoeg en moet met vertrek betaal word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karel Landman-weg R342, Amakhala Wildreservaat, 62 km vanaf Paterson, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang