Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bullers Rest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tsietsi M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Great. Great place with great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stil, rustig, heerlike bed voor TV met KykNet en Sport. Heerlik, uitstekende gasvrouens. Alles perfek. Ontbyt heerlike verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogstaande akkommodasie met vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly by Bullers Rest Lodge na ons hartlike ontvangs. Die superluukse kamer 15 met pragtige uitsig was bo verwagting. Baie lekker ontbyt. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pragtige netjiese plek met heerlike ontbyt. Baie gemaklike kamer, net baie warm. Die kamer het lank gevat om af te koel, want die aircon is nie baie effektief waar dit geïnstalleer is nie. Dit waai die heeltyd koud op mens as jy slaap, maar maak nie die kamer koel nie. Sal voorstel om dit eerder te lig en dalk te plaas waar die kas is teen die muur by die badkamer sodat die hele kamer afgekoel kan word. (Net 'n voorstel).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barry P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Stunning venue - the place to stay in Ladysmith. Stunning venue with a great vista over Ladysmith. Staff are all exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beveel dit hoogs aan. Netjies en skoon. Gemaklik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Comfortable and pleasant. Very comfortable stay, the team was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharlene M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Panoramic. The lodge was beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drien V
1 nag
5.0
Nov 2023

Ek hou baie van Bullers Rest Lodge. Het al 'n paar keer daar oorgebly as ek werk. Ek het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Buller's Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 59/61, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWI3YTVkLTlkMWMtNGExYy05MGJmLTliMzRmMDFmYjA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 59/61 Cove Crescent Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.54945 29.76573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang