Bullrush Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n veilige ekolandgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol versierde tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n gerieflike oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n TV en die volle DStv-pakket. Die kothuis het vinnige WiFi en 'n UPS-rugsteunkragstelsel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, 'n yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, mikrogolfoond, 'n filterkoffiemasjien en koffiedompelpot. Die kothuis maak op die privaat stoep oop wat stoepmeubels en 'n Weber-ketelbraai het. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Swemhanddoeke word voorsien mits dit versoek word.
Die kothuis het 'n gasstoof, herlaaibare ligte en onderonderbroke kragtoevoer vir die WiFi wat tydens beurtkrag gebruik kan word.
Die kothuis word weekliks skoongemaak en alle perkallinne en badhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens of ekstra skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Daar is veilige parkeerplek langs die voordeur.
Jy kan sommer in die sekuriteitslandgoed van 34 hektaar stap in die berg of in die netjiese fynbostuin tussen die dammetjies wat heelwat voëls lok. Dit sluit oranjeborssuikerbekkies en Kaapse suikervoëls in. Daar is 17 groot bergskilpaaie en 26 nuwe kleintjies in hul eie omheinde area wat op die landgoed woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tutu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Bullrush Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang