Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bult Op

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gerieflike, rustige blyplek met pragtige tuin! Ons het heerlik gebly in die goed-toegeruste selfsorg eenheid. Die gashere se moeite om vooraf ons behoeftes te bepaal en die plek diensooreenkomstig in te rig, word baie waardeer. Definitief aan te beveel vir meer as net 'n vinnige stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Totally awesome stay. It was a pleasant stay and the host was really friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Dit was wonderlik om julle te kon leer ken. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Christo en Liesbeth.

Naas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil omgewing. Geen stadsgeraas ervaar nie. Uitstekende diens. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Naas, dit was so lekker om julle te kon ontvang. Hoop ons sien dan vroeg in die nuwe jaar weer.

Strauss B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vyfster gehalte. Gasvryheid, netheid dit was uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Kom weer. Dit was goed om julle te kon leer ken en huisves.

Gavin H
1 nag
5.0
Sep 2024

Very pleasant! Warm hosts and a comfortable apartment with a beautiful garden in a scenic area. What more could you ask for!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Dankie Gavin. Kom gerus weer. Jou kuier was 'n fees.

Beatrice S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs. Baie netjies, skoon en veilig. Sal definitief weer soontoe. Vriendelike ontvangs. Baie netjies, skoon en veilig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Dankie vir mooi resensie, Beatrice. Dit was 'n heerlike voorreg om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer. Christo en Liesbeth

Yvonne V
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties! Gasvrye eienaars, eenheid is baie netjies, gerieflik en genoeg spasie. Bed slaap heerlik. Alles wat nodig is, is in die eenheid. Veiligheid - Trellidor voor skuifdeur en die eenheid is in 'n kompleks wat dit nog veiliger maak. Tuin word baie mooi instandgehou. Sal beslis weer inboek. Uiters goeie waarde vir die geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Yvonne, baie dankie vir die pragtige resensie. Groot waardering.

Mari-zanne L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik en ontspanne gewees. Vriendelik en gasvry. Baie gerieflik, netjies en mooi. Dit is ook baie stil en veilig. Ideaal vir 'n oorslaap of twee- of drie-nag besoek aan Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
Thank you so much, Mari-zanne. Please come again. Christo.

Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker gewees, beslis waarde vir geld, baie netjies en in 'n rustige omgewing, sal beslis weer terug gaan en dit hoogs aanbeveel. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Bult Op
Baie dankie Maryke

Sakkie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Excellent. Excellent, friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bult Op
It was so nice to have you here. Please come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf59785245e6b042912c6fee73c8ec7e01202eb52bd8ce8359352095b98c7624aae25979a9ef255f6ec36599e2d065c81003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Kiepersolpark Waaiboom 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081526993722 26.22043259266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang