Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bult Op

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Bult Op
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Strauss B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss B

Vyfster gehalte.

Gasvryheid, netheid dit was uitstekend. Baie dankie.

Gavin H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H

Very pleasant!

Warm hosts and a comfortable apartment with a beautiful garden in a scenic area. What more could you ask for!

Bult Op se terugvoer

Dankie Gavin. Kom gerus weer. Jou kuier was 'n fees.

Bult Op
Beatrice S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Vriendelike ontvangs. Baie netjies, skoon en veilig. Sal definitief weer soontoe.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies, skoon en veilig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Bult Op se terugvoer

Dankie vir mooi resensie, Beatrice. Dit was 'n heerlike voorreg om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer.
Christo en Liesbeth

Bult Op
Yvonne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Fantasties!

Gasvrye eienaars, eenheid is baie netjies, gerieflik en genoeg spasie. Bed slaap heerlik. Alles wat nodig is, is in die eenheid. Veiligheid - Trellidor voor skuifdeur en die eenheid is in 'n kompleks wat dit nog veiliger maak. Tuin word baie mooi instandgehou. Sal beslis weer inboek. Uiters goeie waarde vir die geld.

Bult Op se terugvoer

Yvonne, baie dankie vir die pragtige resensie. Groot waardering.

Bult Op
Mari-zanne L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-zanne L

Heerlik en ontspanne gewees. Vriendelik en gasvry.

Baie gerieflik, netjies en mooi. Dit is ook baie stil en veilig. Ideaal vir 'n oorslaap of twee- of drie-nag besoek aan Bloemfontein.

Bult Op se terugvoer

Thank you so much, Mari-zanne. Please come again.
Christo.

Bult Op
Maryke V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Uitstekend.

Baie lekker gewees, beslis waarde vir geld, baie netjies en in 'n rustige omgewing, sal beslis weer terug gaan en dit hoogs aanbeveel. Puik diens.

Bult Op se terugvoer

Baie dankie Maryke

Bult Op
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf59785245e6b042912c6fee73c8ec7e01202eb52bd8ce8359352095b98c7624aae25979a9ef255f6ec36599e2d065c81003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Kiepersolpark Waaiboom 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0815723 26.2202958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang