Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bult Op

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bult Op bied gerieflike oornagverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis in die hartjie van die luukse Kiepersol woonbuurt in Bloemfontein. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 'n wonderlike opsie vir 'n oornagverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n tafel met stoele en 'n koffiestasie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Bult Op
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bult Op het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf59785245e6b042912c6fee73c8ec7e01202eb52bd8ce8359352095b98c7624aae25979a9ef255f6ec36599e2d065c81003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Kiepersolpark Waaiboom 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0815723 26.2202958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang