Bult Op
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bult Op bied gerieflike oornagverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis in die hartjie van die luukse Kiepersol woonbuurt in Bloemfontein. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 'n wonderlike opsie vir oornag verblyf of vir langer tydperke.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, twee plaat gasstofie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaak geriewe toegerus is. Dit is dus voldoende vir selfsorg. Etes word nie verskaf nie. Bevrore maaltye o.a. hoender pastei, lasagne en macaroni en kaas is teen ‘n baie billike tarief beskikbaar op aanvraag.
In die leefarea is gemaklike sitplek, DSTV, en 'n tafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met tuinmeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bult Op het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang