Bult Op
Kry 30% af vir verblyf voor 8 November 2024. Bespreekbaar tot 22 Sep 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bult Op bied gerieflike oornagverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis in die hartjie van die luukse Kiepersol woonbuurt in Bloemfontein. Dit is ‘n selfsorg eenheid met basiese geriewe soos op die fotos aangedui. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 'n wonderlike opsie vir 'n oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n groot tafel met stoele en 'n koffiestasie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bult Op het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang